Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 65
Resensies 331
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Siphokazi B - Nov 2023
Algehele gradering
Fab stay.
Georgia F - Sep 2023
Algehele gradering
N stunning huis- Baie mooi ligging - alles was tops!
Bayview, Langebaan 8-sleeper se terugvoer
Hallo Georgia,
Thank you for the lovely review. We hope to see you again soon. The owner is constantly doing improvements. So we are sure you will be even happier next time around.
The Team at Bayview
Managed by Langebaan Holiday Homes
Clinton S - Feb 2022
Algehele gradering
Amazing place.
Harold B - Des 2020
Algehele gradering
Die huis was pragtig en groot genoeg vir ons gesin.
Lees meerBayview, Langebaan 8-sleeper se terugvoer
Hallo Harold,
Baie dankie vir jou eerlike terugvoer. As teken van ons toewyding tot goeie kliënte diens en kliënte ervaring het ons ooreengekom om 'n skoonmaakdiens te betaal om die huis op die standaard te hê wat julle verkies.
Ons hoop regtig om julle in die toekoms weer te sien en dat julle dan 'n beter ervaring sal hê.
Mooi Loop
Die Span @ Bayview
Dalene S - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike groot en netjiese huis.
Keith T - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was regtig baie lekker en rus vir die siel.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mathilda-keeromstraat 779, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom