Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Johann Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 102
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Kyle J M - Mrt 2024
Algehele gradering
Well worth the money.
Bay Vista Guesthouse se terugvoer
Thank you, Kyle.
Kerry H - Mrt 2024
Algehele gradering
Comfortable, clean. A good night's stay.
Kobus B - Des 2023
Algehele gradering
Perfek.
Bay Vista Guesthouse se terugvoer
Dankie, Kobus. Bly jy het jou verblyf geniet. Sien weer. Groete, Johann.
Anet C - Des 2023
Algehele gradering
Lekker.
Trienkie P - Nov 2023
Algehele gradering
Nie rustig geslaap nie, want ek was bekommerd oor my kar wat op die straat moes staan.
Angelique B - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik, alles waarde vir geld.
Bay Vista Guesthouse se terugvoer
Dankie sien volgende keer
Franklin S - Sep 2023
Algehele gradering
Voldoen aan verwagtinge.
Bernard C - Aug 2023
Algehele gradering
Ek het 'n rustige oorstaanaand daar geniet.
Bay Vista Guesthouse se terugvoer
Dankie bly jy het jou verblyf geniet sien volgende keer groete Johann
Simone O - Jul 2023
Algehele gradering
Lieflike Kaapse huis met pragtige dekor en warm gevoel.
Bay Vista Guesthouse se terugvoer
Dankie Simone.
Orlando G - Jul 2023
Algehele gradering
Comfortable and close to all activities.
Bay Vista Guesthouse se terugvoer
Thank you. Glad you enjoyed your stay. Regards. Johann
Tian G - Apr 2023
Algehele gradering
Het net oornag.
Lizelle L - Feb 2023
Algehele gradering
Loved it.
Naizel B - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens en vriendelike personeel.
Bay Vista Guesthouse se terugvoer
Dankie, bly julle het dit geniet. Sien weer.
Judy V - Des 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Pauline O - Sep 2021
Algehele gradering
Ongelooflike vriendelike, stil verblyf met goeie diens
Bay Vista Guesthouse se terugvoer
Dankie, ek is bly julle het dit geniet ons sien weer.
Edward H - Apr 2021
Algehele gradering
Die wegbreek was goed maar, die verblyf was nie soos ons verwag het nie.
Priscilla V - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker rustig, mooi uitsig.
Chris B - Apr 2021
Algehele gradering
Excellent!
Isabella O - Des 2020
Algehele gradering
Sooo lekker gekuier! Sal dit enige tyd aanbeveel.
Konrad H - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker plek.
C V - Nov 2020
Algehele gradering
Netjies en vriendelik
Brinke H - Jan 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik, netjies en skoon.
Edith W - Des 2019
Algehele gradering
Sal aanbeveel vir jong, enkelpersone.
Sara-marí D - Nov 2019
Algehele gradering
Dit sal my eerste keuse bly vir die toekoms.
Herman K - Aug 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam gewees.
Pierre V - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was 'n estetiese ervaring.
Franklin S - Mei 2019
Algehele gradering
Asemrowend, dankie.
Annatjie B - Feb 2019
Algehele gradering
Parkering en ligging swak.
Petrus G C - Nov 2018
Algehele gradering
Very pleasant.
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Adolph L - Jun 2018
Algehele gradering
Dis 'n goeie plek vir backpackers, net 'n bed en môre gaan jy verder.
Virginia F - Mei 2018
Algehele gradering
Het dit geniet, 'n huis like atmosfeer.
Kobus K - Mrt 2018
Algehele gradering
Aangenaam en vriendelike diens.
Johan V - Mrt 2018
Algehele gradering
Het voldoen aan alle verwagtinge.
Bay Vista Guesthouse se terugvoer
Dankie, ek is bly ons kon u verblyf aangenaam maak.Ons hoop om julle binnekort weer te ontvang. Groete, Johann.
Helena A P - Jan 2018
Algehele gradering
Aangenaam, met 'n baie mooi uitsig oor die hawe.
Janine S - Des 2017
Algehele gradering
Baie gasvry ontvang, Johan vriendelik, baie behulpsaam, geriewe skoon en netjies.
Lees meerNadia W - Nov 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Pieter R - Nov 2017
Algehele gradering
Lekker gebly.
Lees meerAnna-marie P - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Soné C - Sep 2017
Algehele gradering
Nice place to stay.
Bay Vista Guesthouse se terugvoer
Dankie Sone bly julle het julle tyd geniet en sien daarna uit om julle weer hier te verwelkom Groete Johann
Lieschen D - Sep 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Bay Vista Guesthouse se terugvoer
Ek vra omverskning, maar ons tariewe is vir almal dieselfde ons kennisgewingbord was nog nie opgegradeer nie, dus betaal almal die prys wat u betaal het en net die gaste wat deur Lekkeslaap bespreek kry ontbyt bewyse. hoop u het nogtans u verblyf geniet.
Groete Johann
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Sidney P - Mei 2017
Algehele gradering
Asemrowende uitkyk op hawe, uitstekende diens, gemaklike kamer.
Ausha S - Apr 2017
Algehele gradering
Een woord: Amazing!
Lees meerBay Vista Guesthouse se terugvoer
Dankie Ausha. Nou is julle gehoek met ons backpackers en ons sien julle volgende keer. Groete Johann
Elize C - Apr 2017
Algehele gradering
Onbeskryflik, kon nie glo daar bestaan so 'n plek nie, baie dankie.
Bay Vista Guesthouse se terugvoer
Dankie Elize, ek is bly julle het julle tyd geniet en ons hoop om julle weer dinnekort terug te verwelkom. Groete, Johann.
Gert R - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was heel aanvaarbaar, jy kry waarvior jy betaal.
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Dia O - Jan 2017
Algehele gradering
Rustigheid.
Magda D - Des 2016
Algehele gradering
Pateties.
Cobus K - Des 2016
Algehele gradering
Netjies en vriendelik.
Johan S - Des 2016
Algehele gradering
Een van die beste plekke waar ek al gebly het.
Lyndal M - Nov 2016
Algehele gradering
Verblyf was gerieflik.
Valme A - Nov 2016
Algehele gradering
Baie skoon, netjiese en rustige plek, ek sien uit vir my volgende besoek.
Septimus J - Nov 2016
Algehele gradering
Dit was die beste besluit wat ek nog ooit gemaak het omtrent verblyf.
Lees meerSelwyn D - Okt 2016
Algehele gradering
Uitstekende gehalte en bekostigbaar.
Arnold V - Aug 2016
Algehele gradering
Lekker gemaklik met puik diens.
Anonieme gas - Jun 2016
Algehele gradering
Yvonne S - Mei 2016
Algehele gradering
A wonderful place we used as a pitstop on the way to Cape Town and back.
Rachel M - Mrt 2016
Algehele gradering
Ek kon elke oomblik van my 24 uur in Mosselbaai aangenaam en nuttig spandeer deur die goeie basis wat Bay Vista aanbied.
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Lianne B - Jan 2016
Algehele gradering
Vriendelike diens en goeie fasiliteite.
Bay Vista Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal beslis werk maak van die opgradering in die nuwe jaar en lugversorging is ook deel van die beplanning.
Groete,
Johann
Karen D - Des 2015
Algehele gradering
Hierdie plek is vir "backpackers" bedoel.
Lucille P - Jul 2015
Algehele gradering
Comfortable and welcoming!
Lees meerNico J - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie lekke!
Jeremy R - Feb 2015
Algehele gradering
Baie lekker, sentral geleë.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Montagustraat 92, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom