Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay Break

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 7 Jan 2024 tot 5 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyfde-laan 23, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 R850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Bay Break is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat aan die eienaar se hoofhuis in Mosselbaai grens. Die woonstel is 1 km vanaf Santosstrand en 2 km vanaf die middedorp geleë, wat dit ideaal vir 'n klein gesin maak. Die woonstel spog met 'n pragtige uitsig oor die hawe.

Die knus woonstel gebruik sonkrag en bied slaapplek aan 3 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n enkelbed, 'n klerekas en 'n plafonwaaier. Die aparte badkamer het 'n bad en 'n stort. Gehaltelinne en -badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 5 en 'n sitarea met 'n binnebraai, gemaklike rusbanke, 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n slim-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat tuin met 'n buitebraai en 'n kouewater-buitestort. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Bay Break sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Bay Break
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madeleine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 9

Ligging

  • Vyfde-laan 23, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bay Break het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyfde-laan 23, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36d5a48a30176ea9339239a18fa7fe0364950d0fee08b9a54a6c4b553e2478cd71f621d9a06986cef703c055171c06b29cf8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 23 5th Avenue Mossel bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.17669 22.1331246
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem