Barracouta Akkommodasie
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barracouta Bend 10, Pennington, 4183, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Barracouta Akkommodasie is in Pennington en bied 2 selfsorg-eenhede wat elkeen slaapplek vir 6 gaste het.
Dié dubbelverdiepinghuis is in 2 eenhede verdeel. Eenheid 1 is bo en eenheid 2 is onder.
Eenheid 1 beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers waarvan 1 en suite is. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus en daar is 'n sitarea met 'n TV met DStv. Die leefarea lei na die balkon wat 'n gedeeltelike see-uitsig het.
Eenheid 2 beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n tripelstapelbed met slaapplek vir 2 onder en vir 1 bo. Die oopplan-kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n TV met DStv.
Gaste kan van die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe in die tuin gebruik maak. Die eiendom is omhein en daar is 2 motorhuise. Veilige parkeerplek is vir 6 voertuie beskikbaar.
Barracouta Akkommodasie is 1,3 km vanaf die strand, 3 km vanaf die Selborne Gholfklub en 4 km vanaf die Umdoni Park Gholfklub. Pennington bied verskeie doeninge, soos swem, snorkel, visvang, voëlkyk en historiese besienswaardighede soos Botha-huis.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anton Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Barracouta Bend 10, Pennington, 4183, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Barracouta Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pennington Kelso KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barracouta Bend 10, Pennington, 4183, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom