Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Rialda D - Mrt 2024
Algehele gradering
Regtig lekker en beslis die moeite werd.
Barnard Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Rialda. Die akkommodasie was netjies agter gelaat. Ons ontvangs julle graag weer.
Nicole K - Jan 2024
Algehele gradering
Hospitality at its best.
Annietjie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Porterhole Kamer.
Barnard Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Annetjie vir jul verblyf by ons. Julle was geen moeite nie en ek sal julle aanbeveel vir verblyf by enige gaste akkommodasie. Dankie vir die voorstel, ons sal beslis daarna kyk. Hoop ons sien julle in die toekoms weer.
Groete
Susan
Cliff S - Des 2022
Algehele gradering
Wonderful stay in St Francis Bay.
Hein B - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Barnard Self-Catering Accommodation se terugvoer
Dankie dat julle ons gekies het vir julle vakansie. Baie dankie dat julle die akkommodasie so netjies agtergelaat het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan ontvang. Geniet julle vakansie verder en veilig terugkeer huistoe. Groete, Susan.
Jaco F - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker ruim, goeie ligging.
Hein B - Feb 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Bok V - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig, lui-lekker met genoeg tyd om ons ouer broer 'n paar keer te boek. Hulle gaan tans deur moeilike tye. Daar is heerlike plekke om te stap.
Petrus W - Sep 2021
Algehele gradering
Dis is mooi netjies. Ons het gebly.
Jaco D - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie netjiese en veilige oornagplekkie
Barnard Self-Catering Accommodation se terugvoer
Beste Jaco,
Dankie dat julle die akkommodasie so netjies agtergelaat het.
Julle is baie welkom in die toekoms.
Bly gesond en veilig.
Groetnis,
Susan & Dawid
Debbie W - Feb 2021
Algehele gradering
Met ons aankoms was ons vriendelik ontvang. Nie net deur die eienaar nie, maar ook deur hulle hondjie.
Barnard Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie, julle het die akkommodasie baie netjies agter gelaat. Julle is meer as welkom in die toekoms.
Paul W - Nov 2020
Algehele gradering
Excellent.
Barnard Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die sesensie Paul,
Julle het die woonstel pragtig netjies agtergelaat.
Julle is baie welkom enige tyd.
Groete, Susan en Dawid
John L - Okt 2020
Algehele gradering
A beautiful unit which is very well equipped and comfortably furnished. We could have stayed a week instead of a few days.
Tom K - Mrt 2020
Algehele gradering
A very pleasant stay, the accommodation was very spacious and nicely furnished. Our host was very friendly and informative.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie aangename verblyf, ruim en goed gemeubileerd. Die gasheer is vriendelik en informatief.
Dankie David en Susan, ons het dit geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elsie M - Aug 2018
Algehele gradering
Moderne, netjiese en veilige eenheid.
Barnard Self-Catering Accommodation se terugvoer
Dankie vir julle kuier hier, julle was die perfekte gaste en ontvang julle graag weer in die toekoms.
Emile G - Jul 2018
Algehele gradering
Was ongelooflik en sal sommer weer 'n keer gaan!
Barnard Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie bly julle het die tyd hier geniet, ons sien uit om julle weer te ontvang. Julle is enige tyd welkom.
Susan
Koos V - Jul 2018
Algehele gradering
Die beste selfsorg van ons hele toer.
Barnard Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie, dit is aangenaam om te sien dat gaste ons moeite waardeer.
Julle is enige tyd weer welkom!
Susan
Amelia T - Jul 2018
Algehele gradering
Verwagtinge oorskry, aangename eienaars, skoon en ruim woonstel.
Barnard Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Amelia, ons sal poog om ons standaard te behou en huisves julle graag weer in die toekoms. Dankie dat julle alles so netjies gelaat het!
Anne P - Apr 2018
Algehele gradering
Wonderful hosts at an excellent location.
Monique H - Jan 2018
Algehele gradering
Fantastiese plek!
Barnard Self-Catering Accommodation se terugvoer
Beste Monique,
Dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg. Ons sal poog om dié standaard te behou. Sien julle graag weer in die toekoms!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lymeweg-suid 17, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom