Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baobab Tree Family Garden Suite

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graskopweg 134, Waterkloof Heights, Pretoria, 0065, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 774 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Baobab Tree Family Garden Suite is 'n moderne selfsorg-suite in Waterkloof Heights, naby Menlyn Maine, Sun Arena at Time Square en verskeie gewilde restaurante en winkels in die area. Daar is 2 ander eenhede op hierdie perseel wat apart verhuur word en dus word toegang tot die perseel en vermaakgeriewe gedeel.

Die stylvolle suite bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank en 'n platskerm-TV en langs die sitarea is daar 'n klein etenstafel met stoele. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die glasstapeldeure lei na die gemeenskaplike swembad en grasperk, en die boma en vuurput is net 'n hanetreetjie van die suite af. Rugsteunligte is in geval van beurtkrag beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Baobab Tree Family Garden Suite sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Baobab Tree Family Garden Suite
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

NW Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 7

Maande gelys 9

Ligging

  • Graskopweg 134, Waterkloof Heights, Pretoria, 0065, Gauteng
  • Gaste dink Baobab Tree Family Garden Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 774
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 774
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graskopweg 134, Waterkloof Heights, Pretoria, 0065, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34e44f2ae5377d79047800a6333ecd73f765a5d51c1423d5b45169c74c1d40cf67932cee4a74683ed2d01b4835c0a14c3d52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 774 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 134 Graskop Road Waterkloof Heights 0065 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.795089795939 28.26300364271
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem