Bahia Village 1
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eerstelaan 1, Bahia Village 1, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R10 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bahia Village 1 is in die idillies Bahia Village-kompleks met 'n see-uitsig, 'n rustige atmosfeer en vriendelike bure.
Die woonstel is geskik vir 4 volwassenes met 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens vir 2 kindertjies. Die gastekamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien, 'n skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale.
Die leefarea lei na 'n balkon met draagbare braaigeriewe. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad.
Slaapplek
’n Bespreking by Bahia Village 1 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 223
Jaar gelys 13
Ligging
- Eerstelaan 1, Bahia Village 1, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umdloti Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eerstelaan 1, Bahia Village 1, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom