Badsfontein Old Farm House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Susanna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Peter G - Feb 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Antoinette V - Nov 2022
Algehele gradering
Fantastiese bestemming, ons het oornag tussen Kaapstad en Johannesburg. Kon nie vir beter gevra het nie.
Anet M - Mrt 2022
Algehele gradering
Karoo gasvryheid met 'n lieflike ou plaashuis met stunning geriewe.
Badsfontein Old Farm House se terugvoer
Hello Anet,
Baie dankie vir jou gawe woorde.
Julle was wonderlike gaste, julle was so interessant en het ons lewens verreik.
Glo jul vakansie was heerlik.
Baie dankie dat jul hier kom oorslaap het.
Altyd weer welkom.
Vriendelike groete,
Izak en Susanna
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Richmondweg 4, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom