Avondrust Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Wilfred Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Morne P - Mrt 2024
Algehele gradering
Goed uitgerus.
Riekie S - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtige ou huis. Ruim, skoon en goeie slaapplek en goed ingerigte kombuis.
Charles M - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, maklik om te kry.
Beaulha P - Jul 2023
Algehele gradering
Gasvry ontvang en baie netjiese eenheid.
Francois J - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Tracy K - Des 2022
Algehele gradering
Beautiful rooms, very clean and comfortable.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Adriaan T - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies, veilig en mooi.
Paul R - Jun 2022
Algehele gradering
Overnight stop in Graaff-Reinet.
Avondrust Guest House se terugvoer
Dear Paul, thank you very much for your review. It was a pleasure to accommodate you and your wife at the guesthouse.
Johan V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie, baie aangenaam.
Lees meerHeinrich B - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike oornagplek, baie skoon, netjies en sentraal.
Avondrust Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering, dit was 'n plesier om u hier by Avondrust te kon akkommodeer. Ons sal graag in die toekoms u weer wil akkommodeer.
Lientjie T - Des 2021
Algehele gradering
Verfrissend.
Adele J - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Avondrust Guest House se terugvoer
Baie dankie, dit was 'n plesier om julle by ons te kon akkommodeer.
Vriendelike groete
Natasha
Adelle M - Des 2021
Algehele gradering
Skoon en veilig.
Johan V - Mei 2021
Algehele gradering
Avondrust baie aangename plek om oor te bly
Avondrust Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering, dit was 'n plesier om u hier by Avondrust te kon akkommodeer. Ons sal graag in die toekoms u weer wil akkommodeer.
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Somerset-straat 40, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom