Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aviators Paradise Guest House and B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Laan 4, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 480 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Aviators Paradise Gastehuis en B&B bied gehalteverblyf in Mosselbaai en het 'n lugvaart tema. Hierdie gastehuis is ideaal vir vlieëniers en hul passasiers en sal hul tuis laat voel wanneer hulle by die Mosselbaai-vliegveld land.

Die kamers het verskillende vliegtuigtemas en gaste kan tussen 'n Koningin- of 2-Enkelbedkamer kies. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met óf 'n bad, óf 'n stort, óf albei, asook 'n wasbak en 'n toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Elke kamer het 'n platskerm-TV met gratis WiFi, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamers lei na 'n privaat stoep met buitemeubels en is perfek vir gaste om 'n heerlike koppie koffie of 'n skemerkelkie te geniet.

Ontbyt kan in die lieflike eetkamer geniet word en gaste kan in die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket sport kyk. 'n Kontantkroeg is ook beskikbaar.

Buite is daar gemeenskaplike areas wat die rustige tuin, die sprankelende swembad met lieflike sonstoele en die braai-area insluit. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Hierdie gastehuis is stapafstand vanaf winkels en restaurante en is net 1,1 km vanaf die strand, en 2 km vanaf Mosselbaai Gholfklub. Vir gaste wat geliefdes in die hospitaal het, is hierdie eiendom net 170 m vanaf Mosselbaai Hospitaal en 1,3 km vanaf Life Bay View Privaat Hospitaal.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Aviators Paradise Guest House and B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Petty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • 10de Laan 4, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aviators Paradise Guest House and B&B het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Laan 4, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe35b24384daa5c7fedcfed646ae1e5bee17f6bc1e1dbf66774c2022f3c8c8f4f4bf3e62c4c561d602bcbe470f34b35d021e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 4 10th Avenue Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.18529661003 22.130254601222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem