- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 21ste Laan 23, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 4
- Vanaf R660 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Avenues Guesthous is in Mosselbaai geleë, die beginpunt van die pragtige Tuinroete. Dit is 'n rustige blyplek waar gaste heerlik kan wegbreek, sonder om te ver van die besienswaardighede in Mosselbaai te wees.
Daar is 3 gerieflike, unieke dubbelkamers. Een het 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed, die tweede een het 2 enkelbeddens en die derde kamer is 'n gesinseenheid. (Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 4 toegelaat nie.) Al die kamers het en suite-badkamers met 'n haardroër, kluis en koffie- en teemaakgeriewe. Ontbyt word in die knus eetkamer bedien.
Gaste is welkom om langs die sprankelende swembad of in die rustige binnehof met 'n tuintjie te ontspan. Parkeerplek is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek. Kredietkaartgeriewe en WiFi-toegang is beskikbaar vir jou gerief.
Die Mosselbaai Gholfbaan, die St. Blaize-vuurtoring en verskeie ander besienswaardigdhede en aktiwiteite is beskikbaar. Dit sluit museums, staproetes, strande, haaihokduik, bootvaarte en walviskyk in. Restaurante en winkelsentrums is nabygeleë. Avenues Guesthouse is ideaal geleë vir toere na 'n verskeidenheid besienswaardighede op die Tuinroete en in die Klein Karoo. Meike en Martin, jou Engels- en Duitssprekende gashere, staan by om te help met al die nodige reëlings.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Meike Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Jaar gelys 15
Ligging
- 21ste Laan 23, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Avenues Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Linkside Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 21ste Laan 23, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 4