Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AveBulela Penthouse

Selfsorg
AveBulela-dakwoonstel
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea het 'n slaapbank met sitplek vir 3, 'n opvou-lessenaar en 'n Openview-TV. Daar is ook 'n waaier en lugversorging. Die badkamer het 'n toilet en 'n stort. Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof, 'n oondjie, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Buite is daar 'n pragtige visdam met koivisse.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook word nie in die huis toegelaat nie.
Geraas word nie ná 22:00 toegelaat nie.
Dit is verbode om bottels of ander voorwerpe in die swembad of visdamme te gooi.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
AveBulela-hoofhuis
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed, en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer wat 'n stort, bad en wasbak en 'n aparte toilet het. Die leefarea het 'n eetarea, rusbanke, 'n opvou-lessenaar en 'n Openview-TV. Daar is ook 'n waaier en lugversorging. Die badkamer het 'n toilet en 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n oond, 'n broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Buite is daar 'n swembad en 'n uitsig oor die tuin.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook word nie in die huis toegelaat nie.
Geraas word nie ná 22:00 toegelaat nie.
Dit is verbode om bottels of ander voorwerpe in die swembad of visdamme te gooi.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marlynhoek 55, Meer en See, Richardsbaai, 3901 , KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b7f4f7e7144ce9aa48bf2d323a435276f7de90f737acdd558aff60056860036d760623967cf616840406ce85e456dff1ed5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 55 Marlynhoek Meer en See 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.775180513151 32.106641932563
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem