Att 41
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Kry 20% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 4 Mei 2022 tot 31 Okt 2022 gemaak.
Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 4 Mei 2022 tot 27 Nov 2022 gemaak.
Prys sluit in
- Att 41
- Alle linne, beddegoed, handdoeke. Komplimentêre tuishappies, tee, koffie, melk. Gebruik van braaiplek en -eetarea, parkeerplek agter omheining, eie dek en ontspanruimte en stoepruimte.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 300 moet direk aan die instansie betaal word.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskade- en sleuteldeposito van R300 word gehef. Dit moet saam met die balans van die verblyfkoste voor of met aankoms betaal word.
Die deposito sal binne 72 uur na gaste vertrek het, per elektroniese oorplasing terugbetaal word.
Geen skoonmaakfooi word gehef nie. 'n Vrywillige donasie word waardeer.
Besprekings wat langer as 6 maande voor die tyd gemaak word, sal ongelukkig nie aanvaar word nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barracuda-straat 41, Groenvlei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10