At The Beach
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 16
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Maninda V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Lelanie V - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier, fantastiese huis vir 'n rustige vakansie.
At The Beach se terugvoer
Dankbaar jul het At The Beach geniet. Hoop om jul gou weer te sien.
Baie dankie vir die verwysing!
Erna B - Mrt 2021
Algehele gradering
Klein wegbreek saam familie.
Natalie A - Jan 2021
Algehele gradering
Lovely view, enough room.
Lisa S - Jun 2017
Algehele gradering
Die perfekte plek om te rus en te kuier terwyl jy omring is met die natuur!
At The Beach se terugvoer
Baie dankie, ek is bly jul het die naweek geniet.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marlyn-straat, Erf 380, Oesterbaai, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom