At Journeys End
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tiptolstraat 9, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 650 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
At Journeys End bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-woonstelletjie wat in die kusdorpie Sedgefield geleë is. Dis stapafstand van die dorp af en gerieflik naby die strande geleë.
Slegs 1 bespreking op 'n slag. Gaste deel nie die woonstel met ander nie.
Die woonstel is vas aan die hoofhuis en dit bied slaapplek vir tot 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, en 'n leef- en -eetkamer. Die eerste slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strand- en badhanddoeke saambring. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Die kombuise is albei toegerus met 'n yskas, 'n oondjie en stoof, 'n mikrogolfoond, 'n ysmasjien, eetgerei en 'n ketel. Gaste geniet toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke.
Die ligging is ideaal vir diegene wat die Tuinroete wil verken, siende dat dit net 24 km van Knysna en 35 km van George af is. Plettenbergbaai, Hartenbos en Mosselbaai is ook net 'n uur weg.
Slaapplek
’n Bespreking by At Journeys End sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Jaar gelys 8
Ligging
- Tiptolstraat 9, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink At Journeys End het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sedgefield Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tiptolstraat 9, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom