Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Journeys End

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 53 resensies vir At Journeys End
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Henri W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri W
Gesin met tieners

Netjies, goed toegerus, bekostigbaar.

Baie geluk met 'n baie netjiese, bekostigbare en goed toegeruste wooneenheid. Julle gasvryheid het ons baie tuis laat voel. Ons het ons verblyf baie geniet en sal definitief weer daar vakansie gaan hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenie C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was vriendelik ontvang en het geen klagtes nie. Veilige parkering was voorsien. DStv was 100%.

Verblyf was skoon en netjies. Koffie, suiker, melk en beskuit was voorsien en kombuis was goed toegerus. Jan moet net oppas want volgende keer pak ek daai rooster van hom in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hantie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hantie V
Gesin met tieners

Skoon en netjies. Goed ingerig.

Lekker gekuier. Amanda het baie goed gekommunikeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael P
Enkelreisiger

Lovely large accommodation suited to a family of 4 to 6.

Value for money accommodation for the whole family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Bernard N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Owners living above - noisy ceiling.

No real flow. One could hear each and every step that was taken from the upstairs section where the owners reside, even hearing the dogs run around. Also, too many dogs, barking at early hours. One must remember, that the visitors (us) are away and busy during the day (yes - holidays are tiring), and look forward to the night for a good nights rest. This was just not possible. Also, when someone arrived after 23h00, it sounded as though that person was entering our place - so noisy the place is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shahied T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shahied T
Gesin met tieners

Peaceful.

Yes it was peaceful and quiet, just what we as a family needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Homely comfort and peaceful.

We fully enjoyed our stay at At Journeys End. The accommodation was very good value for money. It was fully equipped with all we could need, plus full DStv. The rooms are nicely decorated. Our hosts Amanda and Jan were very friendly and gave us all the info about the area. Sedgefield is a hidden gem and we would definitely stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse D

Gerieflik en goed toegerus.

Ek en my dogter wat studeer het heerlik gebly en lekker rondgery in Sedgefield-omgewing. Ons het veilig gevoel by At Journeys End.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation was safe, clean and definitely value for money.

Our hosts were very hospitable, meeting all our needs. We will definitely be returning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danelle V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danelle V
Gesin met tieners

Bekostigbaar.

Nie rolstoel-vriendelik, trappies. Moet verwyder word op advertensie. Eienaar woon bo-op woonstel, geluide heeltyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid!

Ons het tuis en gemaklik gevoel. Jan en Amanda se gasvryheid het ons soos familie laat voel. Die woonstel is uiters netjies, skoon en toegerus met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie dankie. Ons het baie lekker gebly en die geriewe was netjies en voldoende. Daar is alles wat jy nodig het om gemaklik oor te bly. Gasheer en -vrou is baie vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker, en bitterlike goeie waarde vir geld.

Amanda, dankie vir die lekker bly, jou plek vertel 'n storie en gesels met 'n mens. Sien julle dalk weer voor Desember.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique V
Saam met vriende

Cosy, value for money, friendly accommodation.

The accommodation was comfortable, cosy and clean. We enjoyed our stay and were well looked after. The landlord was very thoughtful and catered to our every need. The only complaint we had were sounds of people and animals walking upstairs, above the bedrooms, on wooden floors.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Knus, waarde vir geld, vriendelik verblyf.

The accommodation was comfortable, cozy and clean. We enjoyed our stay and were well looked after. The landlord was very thoughtful and catered to our every need. The only complaint we had was sounds of people and animals walking upstairs, above the bedrooms, on wooden floors.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindsey D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsey D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek om te rus.

At Journey's End is 'n fantastiese toegeruste vakansieplek. Dit is voorwaar "Home away from home". Amanda, Jan en Adriaan is baie vriendelik en aangenaam. Hulle laat jou onmiddellik tuis voel. Sedgefield is 'n baie rustige plek waar mens een voel met die natuur en so ook die rustigheid van die plek inneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice, net ongelukkig beurtkrag gewees, maar anders baie nice gewees.

Gaan gerus en geniet die stilte sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ane K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis baie gerieflik en so aangenaam.

Die plek is netjies en skoon en baie baie goed geleë en regtig waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermanus M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus M

Baie gerieflik en aangenaam.

Heerlik gebly in 'n netjiese plek - gevoel soos by die huis weg van ons huis af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lettie D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie D
Gesin met klein kinders

'n Tuiste weg van jou huis.

Amanda en Jan is baie gasvry en bereid om te help waar hulle kan. So vriendelik met ons 4 jarige-seun. Huis goed ingerig en voel gemaklik soos in jou eie huis. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rondine L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rondine L
Saam met vriende

Tuis weg van die huis.

Die eienaars, Jan en Amanda, is regtig baie gasvry en het ons so tuis laat voel. Hulle het ons verwelkom met 'n heerlike melktert in die yskas en "sweeties" in die kamer. Die plek was uiters skoon en netjies, met alles wat ons nodig gehad het. Die tuin is pragtig met die mooiste "arts & crafts". Ons het hulle geselsies baie geniet. Ons sal die plek beslis vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Tuiste weg van die huis.

Dit was beslis meer as wat ons verwag het. Baie netjiese ruim verblyf met heelwat bederfies wat die verblyf baie aangenaam gemaak het. Lekker stil omgewing en vriendelike gasvry mense. Sal beslis aanbeveel en self weer wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sone N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sone N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike en netjiese plek met alles wat jy nodig het.

Heerlike wegbreek na At Journeys End in Sedgfield. Baie netjiese drieslaapkamer-woonstel met alles wat jy nodig het. Vriendelike en hulpvaardige eienaars. Beslis die plek vir vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronwell A - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronwell A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is regtig waarde vir geld.

Die plek is regtig waarde vir jou geld. Amanda regtig ons goed ontvang en plek is baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elda B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dis baie goed ingerig, alles wat jy nodig het en veilig. Heerik gebly net jammer dit was so kort. Baie vriendelik ontvang en sal die plek definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antionette E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was bo verwagting gewees.

Mens is maar altyd skrikkerig as jy die eerste keer by 'n plek bespreek, maar Amanda se plek het ons verwagtinge oortref. Alles is perfek ingerig. Die 2 badkamers is 'n groot bonus. Gewoonlik voel mens ingeperk in 'n vakansieplek, maar die woonstel is baie ruim en gerieflik. Die ligging is perfek. Amanda en haar gesin is pragtige mense. Baie dankie, ons het 'n heerlike paar dae gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cd H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cd H
Saam met vriende

Heerlik.

Baie lekker plek. Goeie diens en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H
Enkelreisiger

Great value for money.

Enjoyed my stay. Quiet place. Loads of facilities. Clean and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jose C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jose C
Gesin met klein kinders

Very homely environment.

The host Amanda is very welcoming. We stayed for two nights. Enjoyed the stay. Recommend for family stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie huislike omgewing.

The gasvrou, Amanda, was baie verwelkomend. Ons het 2 nagte gebly. Ons het die verblyf geniet. Word aanbeveel as gesinsverblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was aangenaam verras om 'n hele woonstel te kry in pleks van net 'n kamer!

Vriendelike eienaars baie behulpsaam. 'n Mens voel sommer tuis met die eerste intrapslag, baie huislike atmosfeer. Kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n besonderse blyplek. Kom weer!

Van aankoms, met raad waar om te gaan eet ens., tot vertrek, was alles doodreg. Die woonstelletjie is regtigwaar keurig en ons verblyf was spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eileen M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal At Journeys End enige tyd met 'n geruste hart aanbeveel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf in rustige omgewing.

Dit is uiters ekonomies en baie goeie waarde vir geld. Die eienaars is baie vriendelik en besorgd oor hul gaste se gerief en veiligheid. Sal dit beslis weer besoek en kan dit ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor W
Saam met vriende

Baie lekker en rustig.

Die eienaars is baie vriendelik en besorgd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda P
Gesin met klein kinders

Wonderlike gasvryheid.

Awesome gasvryheid ontvang, selfs na-ure gehelp om apteker te skakel wat wel uitgekom het en medikasie verskaf vir my kleinkind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almarie G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, rustige verblyf. Home away from home.

Vriendelike en gasvryheid van eienaars. Eerste indrukke is blywende indrukke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luda R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, ons was baie gelukkig.

Vriendelike gasvrou en -heer. Het dadelik soos ou kenisse gevoel. Ons sal weer daar gaan bly. Enigste negatiewe ding was dat ons te kort daar gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bo verwagting ruim.

Beslis uitstekende waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean W - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, skoon verblyf en baie goed toegerus teen baie billike prys.

Lekker gekuier en gerus. Verblyf netjies, skoon en baie goed toegerus. Beslis goeie waarde vir geld en die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer gekry as wat ons verwag het.

Joe! Met die intrapslag het ons soos ou vriende gevoel. Jan, Amanda en Adriaan, dankie vir jul lekker geselsies. Dankie vir al die ekstratjies. Melk en muffins in yskas, klomp ys, koffie, tee, lekkertjie op ons kussings, tot pleisters in badkamer. Dit was nie 'n kamer nie, maar 'n hele huisie, binnebraai ook. 2 TV's. Ons kan At Journeys End aanbeveel as blyplek. Ons kom weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel J

Baie lekker en gemaklik.

Ons het baie lekker gebly, vriendelike mense wat baie gasvry is. Die plek is goed ingerig met alles wat mens nodig het en dit is ook lekker ruim. Sal dit 100% vir mense aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chamaine J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chamaine J
Gesin met tieners

Fantasies en uiters gerieflik!

Jan, Amanda en jul seun Adriaan is fantastiese, aangename, hulpvaardige en gemaklike eienaars! En het absoluut uit hulle pad gegaan om ons in al ons versoeke te akkommodeer! Ons het heerlik gekuier! Nogmaals baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie L
Enkelreisiger

Baie vriendelik gasvrou en gasheer. Baie dankie.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanie S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie S
Gesin met tieners

Pragtige plek, pragtige mense. Dadelik tuis gevoel.

Het baie lekker gebly. Baie netjies en skoon. Fantastiese ontvangs. Mense wat omgee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette D
Besigheidsreis

Dit was voorwaar een van die beste plekke waar ons nog gebly het.

Dit is baie netjies en goed toegerus. Die enigste klagte is dat die bad in die hoofslaapkamer baie klein is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Maureen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik.

Gemaklik en netjies, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At Journeys End se terugvoer

We have noted your review.
Please tell us what we can do to improve your rating next time.

At Journeys End
Kim S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim S

Dit was heerlik.

Die verblyf was baie heerlik. At Journeys End is baie netjies en die kliëntediens was uitsonderlik. Ek sal die plek beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley M
Besigheidsreis

A really lovely house.

We thoroughly enjoyed our stay. Owners are great people who lived upstairs. Everything was clean, beds were comfy and clean. Will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyndon B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndon B
Saam met vriende

Die verblyf vanaf die Vrydag tot Maandag was baie aangenaam en genotvol.

Ons almal was meer as tevrede met ons verblyf by At Journey's End. Amanda was baie behulpsaam vanaf die oomblik wat ek die bespreking gemaak het. Haar plek was goed toegerus en niks was kort gewees nie. Sy het ook uit haar pad gegaan om van ons versoeke na te kom. Die verblyf en omgewing het 'n baie rustige atmosfeer geskep en almal het gevoel dit was beter om daar te bly as in Knysna wat so baie baie besig was met die fees ens. So ons sal vir seker weer in die nabye toekoms by Journey's End bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile H - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en alles wat nodig is.

Dit was baie lekker om by At Journeys End tuis te gaan en ons is gul ontvang en het sommer tuis gevoel. Daar is alles wat mens nodig het en dit was baie netjies en skoon. Ook gerieflik naby aan die besighede maar tog is dit op die einde van 'n doodloop straat wat die omgewing rustig en stil Maak. Baie dankie vir julle moeite wat julle vir ons gedoen het toe die TV nie gewerk het nie. Kan die plekkie regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker blaaskans weg van die gewoel, rustig!

Dankie Amanda en Jan, ons het baie lekker gebly en het baie lekker gerus. Plekkie is goed ingerig en het genoeg ruimte. Sal dit beslis aanbeveel aan vriende en familie. Dankie vir jul gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette S
Gesin met klein kinders

Hoogs aanbeveel!

Vriendelik ontvangs, netjies en goed toegerus. Genoeg spasie vir 'n klein gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nanette V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het gevoel asof jy by jou eie huis was.

Ons is baie vriendelik ontvang en het heerlik gebly. Plekkie is skoon en gerieflik en het als wat mens nodig sou kry in die kombuis. Die vertrekke is ruim en jy voel ontspanne. Sal enige tyd weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dominic V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominic V
Enkelreisiger

Uitstekende kliëntediens met baie moeite gedoen om my welkom te laat voel.

Die verblyf was baie gerieflik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 650
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tiptolstraat 9, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIUGQE5GNLIvmkV03Uno4SUy8GqtP4sjhtDleY1ixvTiIfFpSSy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 6 mense 53 5 1 5 9 Tiptol Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.018457234813 22.81246207375
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem