Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ashley on Beach Classic Apartment 409

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 109

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 49 resensies vir Ashley on Beach Classic Apartment 409
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marietjie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie B
Saam met vriende

Beautiful setting.

Very nostalgic. It was a very good stay. Enjoyed it thoroughly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anja B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja B

Wonderlike paar aande! Dankie Ashley!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dudley F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dudley F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow!

What an awesome place! 7-Star accommodation with so many extras! Ashely is an amazing hostess and person! Wish we had booked longer! Very highly recommend it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim vertrekke, keurig gemeubileer, voldoende (meer as genoeg) koffie/tee en beskuit om die dag mee te begin, fantastiese uitsig.

Hierdie akkommodasie het ons beste verwagting oortref. Dis ruim, luuks, minimalisties, dog voldoende gemeubileer, genoeg stoorplek vir klere. Kombuis het alles wat mens nodig het, baie dankie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen K
Enkelreisiger

Perfek in elke opsig!

Alles was netjies en skoon. Alles het gewerk. Heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vic E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vic E
Saam met vriende

Alles is net pefek.

Die ligging is naby restaurante en uitsig oor die see is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan K
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly in 'n pragtige woonstel.

Die woonstel is baie goed toegerus, keurig gemeubileer in 'n veilige omgewing. Dit was 'n heerlike paar dae en ons sal beslis weer daar gaan bly wanneer ons die omgewing besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henca B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henca B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuis by die see.

Die plek is voorwaar 'n genot om in te bly, 'n mens voel tuis. Die uitsig is pragtig, sommer uit jou bed. Netjies en skoon. Dekor is pragtig. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe O
Gesin met tieners

Keurige vakansiewoonstel met alles wat jou hart mag begeer!

Ons het ons vakansiekuier by Ashley on Beach baie geniet! Die woonstel is pragtig gemeubileer, met die mooiste kunswerke en afwerkings. Ashley en Paul was vriendelik en behulpsaam en het ons mooi verduidelik hoe alles werk en waar die lekkerste restaurante te vinde is. Ons het dit geniet om in die eetkamer te sit in die aande en na die sonsondergang te kyk. Daar is ruim en pragtige kaste met meer as genoeg hangers - 'n rariteit by baie ander vakansiehuise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Thank you Elsabe for the awesome review, it is wonderful when our guests see and more importantly appreciate our efforts to create a home away from home experience. You were the perfect guest too x hugs Ashley

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Angelique O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome.

Home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Thank-you Angelique for the review, much appreciated. We trust you will revisit us again, hugs Ashley

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Hennie S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en mooi. Sal definitief weer gaan.

Baie mooi en netjies. Stunning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Thank you Hennie for the wonderful review.

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Shannon S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie refreshing.

Dit was baie lekker. Loopafstand van alles af. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Thanks for short and sweet review Shannon. Hugs Ashley

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Susan P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceptional quality accommodation, superb value.

This apartment is in a beautiful setting, it offers stylish comfort in complete, safe privacy. Ashley’s attention to detail and superb service makes this a must return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Wow Susan, thank you for making the effort to provide a detailed review of your experience with us, much appreciated. Hugs Ashley

Ashley on Beach Classic Apartment 409
John F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John F
Saam met vriende

Pragtige, netjiese plek.

Gerieflik. Mooi uitsig. Het heerlik ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Thank you John for the great review, we enjoyed hosting you. Regards, Ashley.

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Sophia P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia P

Lekker.

Kind se goed opgepak so baie besig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Thank you for the review, Sophia.

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Mario N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mario N
Gesin met tieners

Skoon en netjiese eenheid met moderne afwerking.

Alles was eersteklas. Enigste negatiewe punt was dat daar geen seep, sjampoe, stortseep en stortkappie voorsien was nie. Dit word as voorsien standaard by alle gastehuise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Dankie vir die terugvoering - protokol gedurende Covid pandemie word geen persoonlike was items voorsien..Dankie Ashley

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Ludie P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludie P
Gesin met tieners

Uitstekende plekkie en waarde vir geld.

Uitstekende plekkie en waarde vir geld. Sal definitief weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Appreciated your review, thanks Ludie

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Jacky C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky C
Saam met vriende

Baie lekker.

Dit was lekker by die strand en dit was wat ons wou hê, ek was verbaas om te sien dat die see net oorkant die pad van ons was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Thank you for the positive review Jacky.

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Dalene H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Hierdie woonstel wen loshande die prys vir netheid en stel 'n nuwe standaard vir ander verblyfplekke. Die uitsig is wow en alles word baie goed verduidelik as jy inklok sodat die gas vertroud is met tegnologie en die woonstel se inhoud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Thank you Dalene for the 5* rating, so rewarding when a guest appreciates their stay and surroundings. It was a pleasure hosting you. We strive to offer service excellence, thank you again for the review. Hugs Ashley and Heinrich

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Esta V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta V

Groot bederf. Netjiese verblyf. Gasvrou is tops. Ligging perfek. Uitsig amazing!

Perfekte verblyf! Veilig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Thank you Esta for the good review, we value your experience. See you in the future.

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Marwhaan V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marwhaan V
Gesin met klein kinders

Memorable.

We enjoyed our stay and can say that I would recommend this to people. It's quiet, warm and a great view of the beach. It's a pitty Covid prevented us from going to the beach. Ashley is a great person, she is accommodating, thoughtful, friendly and generally a great person. Thank you for having us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Thank you for the positive review Marwhaan. We hope to see you once the beaches have re-opened. Thank you for being an awesome guest. Much appreciated. Xx Ashley

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Francois L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L
Saam met vriende

Was besonders

Dit was baie lekker om daar tuis te gaan, behalwe vir van die ouerige mense wat daar woon wat duidelik nie van vakansiegangers wat daar tuisgaan hou nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Thanks for the review, Francois.
Regards,
Ashley

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Zanh V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanh V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte uitsig van die strand!

Wat 'n wonderlike bestemming! Die uitsig was asemrowend en die plekkie was ontsettend smaakvol gemeubileer. Daar was veilige parkeerplek en die eienaar was vreeslik behulpsaam en vriedelik. Tien-uit-tien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Thank you for your positive review Zahn, wonderful when a guest is satisfied. Much appreciated. Hugs Ashley

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Frikkie K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik

Eenheid is baie netjies en goed geleeen toegerus

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Thank you Frikkie, we appreciate your feedback. Keep well, Ashley and Heinrich

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Victorine K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victorine K
Saam met vriende

Amazing.

The flat accommodated all our needs, it was comfortable, clean and a spectacular view. A walking distance to the beach and shops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Thank you kindly Victorine, much appreciated. We hope you return soon.
Regards Ashley

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Sonia H - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ashely as a host was excellent and extremely helpful. She went out of her way to accommodate us.

The accommodation was smartly and stylishly furnished with top quality furniture, bedding and towels. I would strongly recommend Ashley on Beach 409 as it is a gem, which is centrally located and directly across the beach with beautiful ocean views. Safe parking is also part of what makes one feel more relaxed and at peace. High Covid-19 standards are strictly maintained. Thank you Ashley.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Thank you, Sonia, for the honest and beautiful review, we value our guests' feedback. We trust you will return for another spoil in the near future. Hugs, Ashley.

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Gerda R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda R

Baie rustig, pragtige gemaklike woonstel. Fantastiese ligging.

Ashley doen baie moeite. Haar woonstel is netjies en goed toegerus. Die kompleks is uiters veilig en georganiseerd. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Thank you so much for the wonderful review, much appreciated. Xx Ashley and Heinrich.

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Lionel R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel R
Gesin met tieners

Firstly Ashley, your seriousness is astonishing. Luxurious and comfortable stay. Out of all the places we visited was your's the best.

It's seldom in your industry that you find people that will go the extra mile. You made our stay comfortable and only a call away if we needed help. To me personally your hospitality was over the top and that is what I look for. Your place is like a 5 star hotel, I stay in a lot of hotels and B&Bs when I'm on work trips, but yours is tops. The sea view was amazing to wake up in the morning it reminded me of my youth days when I use to stay in the Strand. The enjoyment on our children's faces is what every parent want. Thank you Ashley!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Oh Lionel, what a sincere review, we really appreciate feedback when someone reviews from their heart. I am so pleased that you and your family built memories together in our apartment. Keep healthy and we hope to see you again in the future. Hugs, Ashley and Heinrich.

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Sanet L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielsrus is wat jy hier kry.

Ashley is 'n wonderlike gasvrou. Die eenheid is fantasties toegerus, regtig niks wat kort kom nie. So lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Thank you for the review Sanet, it is much appreciated.

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Susan S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ervaring. Pragtige uitsig. Woonstel baie netjies en goed toegerus.

Fantastiese ervaring. Het dit terdeë geniet. Die woonstel is sentraal geleë, baie netjies, skoon en goed toegerus. Uitsig is fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Wow Susan, thank you for the superb review.
Much appreciated.
Regards,
Ashley

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Pieter D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice, uitstekende see-uitsig.

Uitstekende see-uitsig, baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Thank you for the honest review Pieter.
Much appreciated.
Regards,
Ashley

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Stefan F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent!

We booked both 409 & 408 Welgelegen. Ashleigh was very accommodating! We enjoyed sitting by the dining table with huge windows and stare at the ocean. The property is situated close to all necessary facilities and very safe for you and your vehicle! Will definitely visit again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend!

Ons het altesaam 409 en 408 Welgelegen bespreek. Ashleigh was baie tegemoetkomend! Ons het dit geniet om by die eettafel met groot vensters te sit en na die see te staar. Die eiendom is naby al die nodige geriewe geleë en is baie veilig vir u en u voertuig! Sal beslis weer besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Thank you for the wonderful review, Stefan. See you and your family again in the future.

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Wena V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wena V
Gesin met tieners

Heerlik uitgerus!

Pragtige snoesige woonstel, goed toegerus en luuks. Voel soos 'n nuwe sikspens, dankie, Ashley!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Thanks you Wena, see you again soon.

Ashley on Beach Classic Apartment 409
David F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyfplek!

Ons is met vriendelikheid ontvang en na 'n pragtig ingerigte woonstel geneem met 'n see-uitsig. Die woonstel is net 'n straatbreedte van die see geleë met heerlike restaurante binne stapafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Thanks for the review, Strand is a perfect location.
See you again soon.
Ashley

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Jan C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C
Gesin met klein kinders

Was uitstekend gewees.

Was 'n baie netjiese, skoon plek. Uitstekende uitsig met al die nodige geriewe wat jy sal nodig hê vir 'n vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Oh, thank you Krappie. Please visit 409 again.Ashley

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Maureen M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen M
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly sal beslis aanbeveel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Baie dankie Maureen.
Ry veilig tuis.
Ashley

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Jacque M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacque M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing and fantastic!

Thank you Ashley. We enjoyed every moment of our stay. The view was breathtaking. We will recommend anyone at any time. We will be back soon!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflik en fantasties!

Dankie Ashley. Ons het elke oomblik van ons verblyf geniet. Die uitsig was asemrowend. Ons sal enige tyd enige iemand aanbeveel. Ons sal binnekort terug wees!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Thank you Jacques.

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Cassie S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassie S
Gesin met klein kinders

Ongelooflik.

Baie lekker gebly. Pragtige uitsig, vriendelike diens. Plek is silwerskoon. Gaan bly hier, jul sal nie spyt wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Thank you, Cassie.

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Marche J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marche J
Saam met vriende

Wonderful experience.

Ashley is the most amazing person. Such a fabulous contemporary place with an amazing view, definitely be coming back pretty soon, I found my home away from home.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike ervaring.

Ashley is 'n wonderlike mens. So 'n fantastiese plek om te bly met 'n pragtige uitsig, sal definitief terugkom, ek het my huis weg van die huis gevind.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Thank you, Marche. Sweet words. You welcome back anytime.

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Emsie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb - beautiful and located well.

Clean and neat, everything you need in this small space. Walking distance, awesome views. Will definitely stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Dear Emsie,

Thank you for the review, it is much appreciated.

Regards,
Ashley

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Charles M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles M
Enkelreisiger

Baie lekker.

Lekker ligging, vriendelike diens. Goeie waarde vir geld. Algeheel was die baie aangenaam en ek sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Baie dankie, Charles. Jy is altyd welkom hier in Strand.

Groete
Ashley

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Shamiela D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shamiela D
Gesin met klein kinders

All round 5 star experience.

Absolute warm welcome and show around from Ashley. The apartment was in immaculate condition, tasteful decor and a spectacular view to compliment. The pictures displayed on the internet doesn't do justice in reality. Exceeded expectations. Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Thank you for the great review, Shamiela. It is much appreciated. See you again on your next holiday to Strand.

Regards,
Ashley

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Verona E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verona E
Besigheidsreis

Voel soos jou huis.

Stil, netjies, skoon, pragtig en met sorg ingerig. Beslis aan te beveel vir sakereisigers wat 'n huis weg van die huis af soek. Ashley is 'n bedagsame gasvrou wat uit haar pad uit gaan om jou te akkommodeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer, Verona. Ek hoop ons sien vir julle binnekort weer.

Groete
Ashley

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Cindy G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy G
Besigheidsreis

Beautiful apartment, perfectly positioned.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Cindy, I appreciate your positive review, thank you kindly.
Kindest regards
Ashley

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Nusrat P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nusrat P

Awesome accommodation with great views.

We had a really great time. Ashley is an amazing hostess and has a beautiful apartment with stunning views of the sea. The building has excellent security and is right across from the beach. The perfect place to unwind and relax. Recommend this to anyone looking for a quick get away with amazing views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Thank you for your fabulous review, Nusrat. It is appreciated. See you again soon.

Regards,
Ashley

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Helena S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, skoon woonstel, vriendelike ontvangs.

Kom beslis weer, baie stil, maklik toeganklik, veilig en die woonstel is skoon en mooi. Uitsig bly 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Thank you for the great review
Appreciated

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Pieter K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

'n Wonderlike bestemming met n fantastiese uitsig oor die strand en see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, Pieter. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Groete
Ashley

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Neropa S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neropa S
Gesin met klein kinders

Luxury home away from home.

We did the Garden Route from JHB and this was absolutely the best. There was no stone unturned. Ashley has everything and the flat décor is lovely. She is an excellent host and I definitely will be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Luukse tuiste.

Ons het na die Tuinroete gereis van Johannesburg af en dit was absoluut voortreflik. Niks is onbeproef gelaat nie. Ashley het als gehad en die dekor is pragtig. Sy is 'n uitstekende gasvrou en ons sal weer terugkom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Dear Neropa,

Thank you for the awesome review. See you along the Strand coastline again soon.

Regards,
Ashley

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Theo L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo L
Gesin met klein kinders

Modern and tidy with a beautiful view.

Great place for family or friends to stay at. It is a very modern and tidy unit on the beach. I will go back anytime. Great view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Classic Apartment 409 se terugvoer

Dear Martin,

Being our first guest, your review is hugely appreciated. I trust you will return again soon.

Regards,
Ashley

Ashley on Beach Classic Apartment 409
Vanaf
R1 825
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 825
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 825
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 46, Kusweg, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b6a7bd081410ce7dcee672f466e7dc9240c2ddde3b0e8bf44888a681c895efc5c4d99271cb454e4ecd1cdd68edf5e681c2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 825 per nag, vir 4 mense 49 5 1 5 46 Beach Road Welgelegen 409 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.121233 18.831177
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem