Arendskop
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 170 Nkwe-weg, Tierpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Arendskop is ’n gastehuis op ’n kleinhoewe in die rustige voorstad Tierpoort aan die buitewyke van Pretoria.
Verblyf word in 5 dubbelkamers gebied. Die kamers het koningingrootte-beddens en en suite-badkamers. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, gebottelde water en veilige parkeerplek op die perseel.
Die area het verskeie trou-venues. Ontbyt kan by ’n ander instansie naby ons geniet word. Gaste het toegang tot Tierpoort Adventure Farm waar daar doendinge soos pieknieks, voetslaan en vele meer is.
Die kleinhoewe is 17 km vanaf die Lynwood- en Solomon Mahlangu-wisselaar.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ingrid Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Jaar gelys 5
Ligging
- Erf 170 Nkwe-weg, Tierpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
- Gaste dink Arendskop het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 170 Nkwe-weg, Tierpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom