- Kapasiteit: 152 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R420 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
ArchRock Resort bied selfsorgverblyf teen die see in Keurboomstrand. Dit is ideaal vir mense wat smag na 'n gerieflike wegbreek by die see, lekker naby al die Tuinroete se besienswaardighede.
ArchRock Resort het 4 luukse chalets, 4 luukse suites, en 'n klein kampeerarea vir tente en karavane. Elke chalet en suite het 1 of 2 slaapkamers, koninggrootte-beddens of enkelbeddens, 'n oopplan-leefarea, goed toegeruste kombuis, gratis WiFi, DStv en 'n privaat patio met braaigeriewe.
Die kampeerplek word beskut deur inheemse bome en dit is stapafstand van die strand af. Elke staanplek het 'n kragpunt, braaiplek en 'n paar het see-uitsigte. Daar is aparte ablusieblokke vir mans en vrouens en dit is toegerus met warmwaterstorte en toilette. 'n Gemeenskaplike wasarea is ook beskikbaar.
ArchRock Resort is langs 'n restaurant. Dit is net 15 minute van Plettenbergbaai af. Gaan maak gerus 'n draai daar as jy op soek is na doendinge en geriewe!
Let asseblief daarop dat ons nie troeteldiere toelaat nie.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Vania Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Hoofstraat, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink ArchRock Resort het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Keurboomstrand Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 152 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom