LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by ArchRock Resort | LekkeSlaap
+48

ArchRock Resort

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 34 resensies vir ArchRock Resort
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ben G - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik rustig en ontspannend.

Wonderlike verblyf op ongerepte kusstrook met baie besienswaardighede in die omliggende omgewing.

Ms J - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ms J
Saam met vriende

Very nice place to stay.

Place is well kept and very nice.

Wilmarie G - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmarie G
Gesin met tieners

Wonderlik.

Ons naweek daar was onsettend lekker. Sou baie graag Desembervakansie 2022 weer gaan om langer te kuier. En om ons ander 2 kinders ook te gaan wys hoe wonderlik dit daar is.

ArchRock Resort se terugvoer

Ons is bly julle het die vakansie geniet, ons sien uit om julle weer te welkom.

ArchRock Resort
Dinky V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dinky V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Luxury-eenheid is nie wat op die internetfoto's wys nie. Maar die chalets is fantasties.

Ons was bespreek in 'n suite. Badkamer glad nie soos op internet foto's nie. Maar dit was nie die ergste nie. Die geraas van die waterpype wanneer die gaste in suite bokant ons water gebruik was oorverdowend. Ek het gaan kla en hulle het ons na chalet toe geskuif. Wat alles was wat ons verwag het. Baie privaat. Stil. Pragtig en netjies.

Analda D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Analda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idilliese ligging met direkte uitsig oor die see.

Die verblyf was perfek vir twee persone - die see-uitsig met dolfyne wat daagliks verby geswem het asook 'n walvis met kalfie direk agter die rotse was 'n uitsonderlike belewenis. Mens kan werklik hier ontspan - lang oop strande en veilige omgewing is 'n wenner.

ArchRock Resort se terugvoer

Ons waardeer julle positieve terugvoering

ArchRock Resort
Elize B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging onverbeterlik.

Eenheid goed toegerus, het vatlappies gemis. Rooster vir Weber-braai was nie skoon nie. Moes elke oggend reël om braaier te laat skoonmaak. Linne was goeie gehalte.

Marcel K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gerus, net bietjie koud daar.

Daar is amper geen son wat vertrekke bietjie warmer kan maak nie, en met die koue vloere voel dit nog kouer. Wasgoed wil nie droog word nie - mens moet seker maar gewoond raak aan dit, maar nie op vakansie nie, is te kort tydjie.

Annemarie S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annemarie S
Gesin met tieners

Fantastiese ligging en fantastiese oord, maar o wee, probleme!

Opgewonde om 'n eens-in-'n-leeftyd 50ste verjaarsdag te seëvier, het ons die bespreking gemaak. Ons eenheid het waterskade gehad en oond het nie gewerk nie en beddegoed was gevlek en vuil. Toe gerapporteer was, is ons in kennis gestel personeel het eie waterskade en kan nie help nie. Ons is aanvanklik vergoed met 'n paar sakkies papnat hout. Die volgende oggend moes ons alles trek na 'n ander eenheid. Geen waterskade, maar weereens 'n oond wat nie werk nie. Ons maak toe die beste van 'n slegte saak en vra toe om net 'n paar minute later te ontruim net om te hoor beide eenhede met al hulle probleme is reeds bespreek. Hoe sit jy net iemand anders in met dié wete.

Lize D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize D
Gesin met tieners

Location, amazing unit.

The unit is the closest to the beach as can be. Amazing unit with everything we needed. Provided we win the Lotto, we will definitely be back!

ArchRock Resort se terugvoer

Dear Lize,

Thank you for taking the time to do the great review, we are happy that you enjoyed your stay. We hope to welcome you to ArchRock Resort again soon.

ArchRock Resort
Justin U - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

It is located in a lovely location with great scenery.

ArchRock Resort se terugvoer

Dear Justin
We are so happy that you enjoyed your stay with us, thank you for taking the time for the review. We look forward to welcoming you at ArchRock Resort again.

ArchRock Resort
Tinus S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tinus S
Saam met vriende

Lekker op die see.

Goeie ligging en netjies maar kort personal touch/atmosfeer en inboek was nogal kompleks. Ook geen braai, net Weber.

Pieter V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Gesin met tieners

Lieflik! Sal vir seker weer gaan. Arch Rock het 'n puik ligging!

Die eenheid (Melkhout) het goeie kwaliteit kombuis gereedskap. Messe, vurke, borde ens is die beste wat ek nog gesien het by selfhelp blyplekke. Wat ek wel gekort het by 'n 4 ster plek is 'n groter yskas, of dan ten minste aparte kroegyskas of wynkoeler. As jy bly vir 6 dae en met 6 mense het jy pakplek nodig. Ons moes maar uit koelbokse leef met yspakke wat ons omruil elke dag om alles koel te kon hou. Daai yskas is genoeg vir 2 mense alleen. Hakkies vir vadoeke is nodig, moes dit oor kashandvatsels in kombuis hang en dit word nie droog so nie. Handdoeke is eers op dag 5 omgeruil (dag voor ons vertrek).

ArchRock Resort se terugvoer

Baie dankie vir die omvattende terugvoering. Waar moontlik sal ons die verbeteringe aanbring.
Jammer oor die laat handdoek omruiling, human error.

ArchRock Resort
Roger F - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en rustig.

Baie lekker gebly en veilig gevoel.

ArchRock Resort se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.
Ons verwelkom julle graag terug.

ArchRock Resort
Desmond S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige naweek met uitstekende uitsig.

Uitstekende ligging reg op die strand. Reg langs die bekende Italiaanse restaurant, Enrico.

ArchRock Resort se terugvoer

Dankie Desmond.
Ons is omtrent bevoorreg met hierdie ligging.

ArchRock Resort
Anja L - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig is ongelooflik mooi!

Die eenheid is teenaan die see geleë en as jy omdraai kyk jy in die inheemse bos vas. So naby aan die natuur! Daar is lekker swemstrand tussen die rotse en heerlike restaurant.

ArchRock Resort se terugvoer

Dankie Anja, dit was ons plesier om julle hier te he.

ArchRock Resort
Jaco M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek met die mooiste see-uitsig.

Plek het ons verwagtinge oorskry. Die inperking het ons verhoed om strand toe te gaan maar met die see-uitsig vanaf die stoep was dit nie nodig nie. Die stoep is lekker privaat en in die woonstel is alles wat jy nodig het, van strandsambreel tot stoele waarmee jy op die strand kan sit. Ons sal beslis weer daarso gaan bly.

ArchRock Resort se terugvoer

Baie dankie Jaco!
Ons verwelkom julle graag terug.

ArchRock Resort
Marilize S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marilize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig!

Eenheid was skoon en netjies met 'n pragtige see-uitsig.

Hannes B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nader aan die water en dit spat jou nat.

Ons het regtig baie lekker gebly en het geen klagtes nie. Ek is nie iemand wat lief is vir 'n Weber nie, maar nie eers dit kon die verblyf en see-uitsig bederf nie. Ek het wel een voorstel aan Archrock. As jul mense in die luxury suites bespreek, waarvan daar 4 suites is, en daar is slegs 2 pare daar terselfdertyd, probeer hul of langs mekaar, of skuins van mekaar af boek. Dankie vir alles, ons het dit regtig baie geniet. Die klank van die branders was absoluut sielskos. Hoop om weer by jul te kom kuier!

Richard S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magnificent views and ambiance.

One could not get a better location if you love being by the sea, one almost feels as if you are on a ship on the sea. The views with the rocks and sea are magnificent especially at night with the full moon and clear sky.

ArchRock Resort se terugvoer

Thank you Richard. We are glad that you enjoyed the stay here at ArchRock Resort. Please come again.

ArchRock Resort
Liani B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liani B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nader aan die branders kan jy nie bly nie!

Die ligging is uitstekend, stoepie kan koelerig wees in die winter, maar moet lekker wees in die somertye. Baie netjies.

ArchRock Resort se terugvoer

Baie dankie dat julle by ArchRock Resort gebly het, Liani. Ons hoop om julle gou weer te sien.

ArchRock Resort
Alison A - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison A
Gesin met klein kinders

Pragtige plek.

Ons het net 3 nagte gebly, maar dit moes langer gewees het. Die eenhede is nuut en klaar reg op die strand. Ek stel 'n langer verblyf voor omdat dit 'n wonderlike plek is.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely place.

We only stayed for 3 nights but it should have been longer. The units are newly finished and positioned right on the beach. I suggest a long stay as it is an amazing spot.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

ArchRock Resort se terugvoer

Thank you for the lovely feedback. We are definitely with you on the recommendation to future guests to book for longer. This is the one thing our guests repeat: 'I wish we could stay a few more days...'
Thanks again, and we hope to see you again soon. Marica

ArchRock Resort
Crystelle E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n ongelooflike ervaring.

Dit was 'n droom wat waar geword het. Ongelooflik. Ek het dit verskriklik geniet.

ArchRock Resort se terugvoer

Ons is trots om deel te wees van jou ervaring Crystelle, sal jou graag weer verwelkom.
Alles van die beste.
Vania

ArchRock Resort
Angus A - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Angus A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige kampplek met 'n pragtige uitsig oor die see.

Net ver genoeg van Plettenbergbaai om rustig te verkeer. Ons het 'n prag vertoning van 'n groot skool dolfyne gewaar. Sal beslis weer hier kom kamp.

ArchRock Resort se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Angus. Ons hoop om julle gou weer hier te sien.

Baie groete,
Marica

ArchRock Resort
William P - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
William P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location, awesome view.

We enjoyed our stay. Great location, awesome view, recommend a trip to ArchRock.

ArchRock Resort se terugvoer

Dear William,

It is true that you can't beat the location or the view. We are looking forward to your next visit.

Kind regards,
Marica

ArchRock Resort
Nico L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was asemrowend mooi.

Alles was goed georganiseer. Die plek was baie netjies en presies wat ons wou gehad het. Sal definitief weer van hulle gebruik maak en hulle sterk aanbeveel.

ArchRock Resort se terugvoer

Baie dankie Nico, ons waardeer altyd terugvoer vanaf ons gaste. Ons hoop om julle gou weer terug te ontvang.

Beste wense,
Marica

ArchRock Resort
Hein W - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing secluded camping in beautiful area.

We really enjoyed our stay. It is very close to the beach and the amazing restaurant Enrico's (both 1 minutes walk). The sites and ablutions were clean, the other campers was friendly, and the staff very helpful. It's a very small campsite (roughly 15 sites), which makes it quiet and peaceful. Just take note: The closest shop is 10 minutes away in Plettenbergbaai. Also, the power points few and are quite scattered. We stayed on site number 11 and required a 15 m power lead to get power at our camp form another site's power box. All in all it was an amazing stay and I would love to go again!

ArchRock Resort se terugvoer

Thank you for taking the time to give such a great review, Hein. We are glad to hear you enjoyed your stay. We will look into the power points, thank you for bringing it to our attention.

Hope to see you back soon!

ArchRock Resort
Jan B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Dit is 'n lieflike plek en ons het dit baie geniet. Lekker rustig, stil en naby die see. Ons sal julle graag weer besoek.

ArchRock Resort se terugvoer

Baie dankie Jan, ons sien julle gou weer!

ArchRock Resort
Collette B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collette B
Gesin met tieners

Breathtaking!

The beach was so close, you could almost touch it from every room in the cottage. The sound of the waves was unreal. The cottage was clean, spacious and had everything needed for a great care-free stay. Have already booked for next year. The perfect time place for the soul to rejuvenate.

Sakkie V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beter verblyf met natuur en uitsig op see sal jy nie sommer elders beter kan ervaar nie.

Ons het in een van die luukse eenhede gebly en wat 'n voorreg was dit nie. Beter kan jy nie die natuur en uitsig aanvaar nie. Plekke soos dié, indien enige ander, is nie baie in ons land beskikbaar nie en ek sal beslis weer teruggaan na Arch Rock Resort. Die omgewing verseker dat jy eintlik weg is van alles en dat jy in jou eie paradys is, maar daar is ook soveel plekke om te besoek in die omgewing. Ek is lief vir die see en het swaar opgepak aan die einde van ons week. Pragtig.

Elna C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elna C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste ligging wat jou hart kan begeer.

Die hele eenheid is pragtig ontwerp. Die pragtige vloerteëls, die ruim badkamer, die smal bo-venster aan die agterkant met 'n uitsig op die bosse, die groot hoekvensters, die stoepie met sy braai, die eenwees met die see, als in 'n pakkie verpak, dis wat jy kry! En dan loop jy net om die hoek na Enrico restaurant wat op sy eie puik is! Al wat ons kan aanbeveel is dat daar eerder 'n groot stort kon wees. Al probeer mens, is daar tog maar water wat uitspat vanuit die badstort en nie so gerieflike uitklim as uit 'n stort nie.

Theunis V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Flat Carol was uitstekend, nice en netjies.

Ons het baie lekker gebly by ArchRock, vir die walvisse gekyk, dit was great.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Flat Carol was excellent, nice and tidy.

We had a wonderful stay at ArchRock, watching the whales was great.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

ArchRock Resort se terugvoer

Thanks so much for the kind words, it is heartwarming to hear. We hope to see you back soon.

ArchRock Resort
Tehan D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tehan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hopeloos te kort.

Lekker rustige wegbreek op die see, kan nie vra vir beter nie.

ArchRock Resort se terugvoer

Baie dankie, ons het waardering vir die gawe woorde Tehan.
Ons hoop ons sien julle binnekort weer

Vriendelike groete
Vania

ArchRock Resort
Rachel B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Arch Rock is een van die beste bestemmings wat ek al gekies het. Baie stil en familie georiënteerd. Letterlik by die strand, met die mooiste staproetes. Hartseer hulle kampterrein is nie beskikbaar oor Desember nie.

Tobie F - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend! Baie lekker plek met een van die beste "views" wat ek al gesien het.

Dit was regtig een van die beste plekke waar ek al gebly het. Die strand was baie mooi. Die plek self is ook baie mooi en skoon. Sal dit definitief aanbeveel. En sal definitief alyd daar bly as ek daai kant van die wêreld weer is.

ArchRock Resort se terugvoer

Dear Tobie,

Glad to hear you had such a great time here and hopefully we see you again soon!

Thanks for such the kind words!

ArchRock Resort
Vanaf
R390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R390
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 152 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwMGI0MWI1LTMwNWUtNDEyZC1hMTk2LTVhYTk0ZjA3MTgzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R390  per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Main Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -34.002932046271 23.462358362257
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!