Aqua Terra Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitestraat 2, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R840 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aqua Terra is in Lydenburg geleë met die Sterkspruitrivier wat al langs die buitewyke van hierdie perseel van een hektaar vloei. Die ontspanne natuurliefhebber kan sy koffie in die lapa geniet, na die sonsondergang oor die Longtom-pas kyk, terwyl die avonturier bergfiets kan ry in die Gustav Klingbiel Natuurreservaat.
Verblyf word in 3 ruim en suite-kamers met 100% katoen-beddegoed en -handdoeke, TV's en yskassies gebied. Die gesinseenheid het slaapplek vir 5 gaste in 3 slaapkamers, 'n sitkamer en TV, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n badkamer met 'n bad en stort. Vir bekostigbare verblyf het ons 2 gastekamers met slaapplek vir 2 gaste elk wat 'n badkamer deel. Dié kamers het ook 100% katoenlinne, handdoeke, 'n TV en gemeenskaplike tee- en koffie-area.
Alle eenhede word daagliks skoongemaak en ontbyt, middagete-pakkies en aandete is op versoek beskikbaar. Geniet die groot tuin en rivier aan die buitewyke van die dorp. Die verblyf is slegs 5 minute se ry van die middedorp af.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Charlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Jaar gelys 11
Ligging
- Buitestraat 2, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Gaste dink Aqua Terra Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Lydenburg Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitestraat 2, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom