Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apple Blossom Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 385

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Apple Blossom Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marius V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Gesin met tieners

Baie lekker.

Baie gemaklik, skoon en net lekker as jy net weg wil breek van die stad af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dianne M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne M
Gesin met klein kinders

Very enjoyable.

The setting was peaceful and the fishing was fun for the children.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apple Blossom Cottage se terugvoer

Thank you for the feedback. We are glad you enjoyed your stay.

Apple Blossom Cottage
Marinda K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda K
Saam met vriende

Heerlike verblyf, baie goed toegerus met alles wat mens in 'n plaashuis sou verwag.

Die huis was baie gerieflik met 'n lieflike stoep, braaigeriewe onder 'n groot boom en tafeltjies onder die prieel vir heerlike buite-kuiers. Een van ons groeplede het probeer visvang, maar ons dink die visarend is meer suksesvol as die mense daarmee. Die kamers en badkamers is gerieflik en funksioneel. 'n Ekstra laken oor die beddens sal goed wees op warmer aande as die duvet te warm is. Die kombuis en kuier-area voor die kaggel het 'n baie huislike atmosfeer geskep en ons het vuur gemaak in die kaggel al was dit nie werklik koud nie. Dit was vir almal van ons 'n heerlike kuier- en ontspannaweek. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apple Blossom Cottage se terugvoer

Baie dankie, bly julle het dit geniet.
Groete.

Apple Blossom Cottage
Vanaf
R4 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R4 500
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfonteinweg, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50e28930a52fff3031a00b44703abcd76bd856099170e120159662bf9cf85c0ae021c74ce8c9585b66433c0c72c63286a08d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 10 mense 3 5 1 5 Kruisfontein Road Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.473403 30.157029
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem