Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Appir Kruin

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruin-singel 35, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Appir Kruin is 'n knus selfsorgwoonstel in Bonnievale, 'n prentjiemooi dorpie in die Wes-Kaap. Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en is perfek vir 'n romantiese wegbreek vir paartjies of 'n rustige reis vir enkelreisigers.

Die smaakvol versierde woonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, oond, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, rusbank, TV en WiFi.

Buite is daar 'n braai-area waar gaste kwaliteit tyd saam kan spandeer.

Slaapplek

’n Bespreking by Appir Kruin sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Appir Kruin
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Esteé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 1

Ligging

  • Kruin-singel 35, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Appir Kruin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruin-singel 35, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b89b70b8acbaad67fdab75b2db54b68811193b84e61f33ca2a4cd1e6217076709036888d4361497deaf1b4e413e2f6d174d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 35 Kruin Crescent Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9273679 20.0985321
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem