Annex
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R387, Annex Plaas, Kraankuil, 8750, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Annex is op 'n werkende plaas naby Kraankuil en bied verblyf aan sakereisigers en oornaggaste.
Die verblyf beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die sitarea bied gemaklike sitplek met boeke en tydskrifte.
Daar is ook braaigeriewe en hout. Gaste kan braaipakke, wildsbiltong en droëwors voor aankoms bestel.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Annex sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Riaan En Marietjie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 27
Jaar gelys 3
Ligging
- R387, Annex Plaas, Kraankuil, 8750, Noord-Kaap
- Gaste dink Annex het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Bo-Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R387, Annex Plaas, Kraankuil, 8750, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom