Angels Loft
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Trevor Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Yianna V - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige, stylvolle en gerieflike woonstel. Uiterse goeie diens, en vriendelik.
Angels Loft se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle te huisves. Dankie weereens vir die netjiese plek wat julle agtergelaat het. Sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.
Wilma F - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige plek en ons het baie lekker gekuier. Dankie aan Trevor wat daar was en ons selfs gehelp het om ons bagasie af te laai in die reën.
Angels Loft se terugvoer
Baie dankie, ek is bly dat ons julle kon akkommodeer.
Werna D - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier. Ligging/uitsig is fantasties.
Lees meerAngels Loft se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Julle was uitstekende gaste.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louis Fourie-straat, The Lofts-kompleks, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom