Angel's Corner
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Danie Theronstraat 2, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Angel's Corner is 'n gerieflike gastehuis is Parow-Noord, in die noordelike voorstede van Kaapstad. Verblyf word in 3 selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel gebied.
Daar is 'n eenheid vir 4, 1, en 3 gaste. Elke eenheid het 'n badkamer en 'n kombuisie wat basies toegerus is. Twee van die eenhede het elk 'n TV met volle DStv en WiFi. Linne en badhanddoeke word ook vir elke eenheid voorsien. Ontbyt, middagetepakkies en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Dié ligging bied maklike toegang tot Tygervallei Winkelsentrum, die Tygerberg Natuurreservaat, Grand West Casino, die Toboggan Family Park en wynplase in die omgewing. Troeteldiere is welkom by die gastehuis.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Mellisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Danie Theronstraat 2, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink Angel's Corner het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Parow Noord Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Danie Theronstraat 2, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom