Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angel's Corner

Gastehuis
Eenheid vir 4
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie eenheid het 2 slaapkamers, 'n badkamer, en 'n kombuisie. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n TV met volle DStv. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas, tweeplaatstoof, broodrooster, braaipan, eetgerei, potte en panne, en breekware toegerus. Linne en badhanddoeke word voorsien. WiFi is in beide kamers beskikbaar. Die badkamer het 'n bad en 'n toilet. Daar is 'n klein buite-area in die tuin wat braaigeriewe het.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe geld vir selfsorg.

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste van R80 per persoon beskikbaar.
Middagetepakkies is teen R65 per persoon beskikbaar.
Aandete is teen R135 per persoon beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Danie Theronstraat 2, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03b24b6624e8259cd689594a5230de9ec2aa62f1452ec33391412d852a93a07eba7aaa1929a5da9dcfbbeb4d69bc68890f2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 2 Danie Theron Street Parow North 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.889995624449 18.572763906746
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem