Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anchored In

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dave Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Anchored In
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Tims S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tims S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvolle ervaring.

Uiters ruim vir 2 persone. Werklik waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anchored In se terugvoer

Thank you for your comments.

Glad we were able to meet your expectations.

Regards

Dave Swart

Anchored In
Cynthia M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar is so baie om te doen en sien.

Verblyf het voldoen aan al ons behoeftes. Alles was baie skoon en netjies. Ons het baie veilig gevoel met elektriese omheining en voltydse sekuriteit. Gratis WiFi en Netflix was ook lekker. Goeie klientediens ontvang van verhuringsagent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anchored In se terugvoer

Hello Cynthia

Ek is bly om te hoor dat ons voldoen het aan julle verwagtings.

Dankie dat jy ons laat weet het.

Groete

Dave Swart

Anchored In
Carmen B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carmen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig en veilig, maar sal nie weer daar bly nie.

Ek sal nie die verblyf aanbeveel nie. Alhoewel die uitsig baie mooi was op die stoepie en die plek netjies was toe ons daar aankom, was daar 'n paar teleurstellings. Daar was nie genoeg van die basiese kombuisgeriewe nie, en van dit was vuil, en die wasmasjien het nie gewerk nie. Maar die grootste teleurstelling was dat ons glad nie gaste kon oornooi om by ons te kuier nie. Mens verstaan heeltemal dat gaste nie kan oorslaap nie, en dit was die enigste reël oor gaste toe ons bespreek het. Maar die dag toe ons daar aankom het ons 'n boodskap gekry dat geen gaste daar mag kuier nie, anders word ons dadelik uit die plek verwyder. So ons kon nie eers net ons ouers nooi om Oukersaand by ons te kuier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anchored In se terugvoer

Hello Carmen

Thank you for your response. I have replied to LekkeSlaap in an email with comments from my manager and will also reply on your review.

The reason we do not allow visitors is because of my experience of more than 10 years of running guest accommodation businesses. I have learnt that often, when there are visitors, we tend to have problems with complaints from neighbours about noise etc. This may not have been the case with your visitors, however, I prefer to err on the side of caution.

I notice that you did not mention in your review that you booked for 2 guests but also arrived with a child that was not part of the original booking. We did not take umbrage at this and decided to ignore this bit of omitted booking information.

You also failed to mention that you requested to book 2 additional guests for the 24th and 25th of December 2023, which we agreed to. Were these perhaps the 'visitors' you were upset that we did not initially allow?

My manager also disputes your comments about items that were not clean - I will, however, have to accept that we have differences here.

Other than the above, I trust that you at least enjoyed your stay in Plettenberg Bay.

Regards

Dave Swart

Anchored In
Janice B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice B
Besigheidsreis

Lucas - very happy there.

Everything was in order. Our staff were very happy there. Many thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anchored In se terugvoer

Hello Lucas

Glad to hear that we met your expectations. Thank you for the feedback.

Regards

Dave Swart

Anchored In
Melissa M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M
Saam met vriende

Dit was wow.

Ek gaan definitief weer daar inboek. Dit was 'n fantastiese kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anchored In se terugvoer

Hello Melissa

Glad that you enjoyed your stay with us.

Looking forward to hosting you again.

Regards

Dave Swart

Anchored In
Vanaf R3 000
R3 000 R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 000
R3 000 R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 000
R3 000 R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bowtie-laan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74941095f5bcf43b9751d9d7c55042593e7a6af5afaf952c5c4aa6773795eebb77ca3c116d0e57e73e4b924772f6389af0fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 Bowtie Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.049962781213 23.360894890951
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem