Anchor Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Reino Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Willem D - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker en veilig gebly.
Anchor Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, waardeer dit regtig baie! Alles wat mooi is en sien uit na die volgende keer!
Eulali J - Jul 2023
Algehele gradering
Baie tevrede met alles.
Anchor Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was regtig lekker om te ontmoet. Alles wat mooi is vir oom en tannie en hoop om gou weer te sien!
Debbie F - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker rustige en gesellige gastehuis.
Anchor Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie. Was aangenaam om te ontmoet en sien uit na 'n volgende keer!
Vanessa D - Mrt 2023
Algehele gradering
Pleasant and very clean.
Anchor Guesthouse se terugvoer
Good day, thank you for taking the time to give us a review. This helps a lot, we appreciate it, and it was a privilege to host you. We look forward to the next time.
Estie D - Feb 2023
Algehele gradering
Rustige, baie netjiese verblyf.
Anchor Guesthouse se terugvoer
Goeiedag, baie dankie vir die mooi woorde en tyd om terugvoering te gee. Ons waardeer dit opreg, dit was net 'n plesier en voorreg. Sien uit na die volgende keer.
Sean M - Feb 2023
Algehele gradering
Hulle was akkommoderend.
Anchor Guesthouse se terugvoer
Goeiedag, dit was lekker om julle te kon ontmoet. Sien jou hopelik volgende jaar weer.
Louise R - Des 2022
Algehele gradering
Kuier was lekker rustig.
Anchor Guesthouse se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit baie. Ons hoop om jul weer te ontvang die jaar en alle voorspoed.
Annelize M - Aug 2022
Algehele gradering
Anchor Gastehuis.
Alex H - Jun 2022
Algehele gradering
Clean, good beds, good service.
Resa C - Feb 2022
Algehele gradering
Huis by die see ver van die see.
Anchor Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, ek waardeer dit regtig baie. Was lekker om so vlugtig te ontmoet en bly ek kon jul laat tuis voel sonder dat ek saam jul moes hardloop. Sal lekker wees om jul weer te sien en dankie vir die voorspoed wense. Alle voorspoed vir jul ook!!
Francois G - Feb 2022
Algehele gradering
Very good would have been excellent if the jacuzzi worked.
Francois M - Feb 2022
Algehele gradering
Go the extra mile.
Bongie C - Des 2021
Algehele gradering
It was really awesome.
Louis H - Okt 2021
Algehele gradering
Baie oulike plek en vriendelike mense.
Anchor Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Michelle, was n plesier om jul vinnig te ontmoet. Alle voorspoed vir die toekoms na matriek en sien jul hopelik weer.
Martie W - Okt 2021
Algehele gradering
Clean and secure with very friendly staff, very nice breakfast on the time we requested it.
Anchor Guesthouse se terugvoer
Thank you Martie for the kind words, I really appreciate it. It was a privilege to host you and hope to accommodate you again soon!!
Antjie D - Sep 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik, en goeie kliëntediens.
Anchor Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ek waardeer dit super baie. Sien uit daarna om meer van jul te sien in die toekoms en alle voorspoed vorentoe!!
Albert S - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflik en veilig.
Mariska L - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige plek. Super skoon en netjies. Die eienaar is baie behulpsaam
Anchor Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, ek waardeer dit. Was lekker om te ontmoet en kyk uit na die volgende keer. Alles wat mooi is vorentoe.
Petrus S - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker stil en sal graag weer daar wil gaan woon.
Anchor Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer! Was lekker om jul te ontmoet en sien uit na die volgende om weer 'n lekker bederf ontbyt aan mekaar te voeg! Alles wat mooi is en tot volgende keer!
Groetnis
Johan M - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflik geslaap, skoon en netjies.
Anchor Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Johan vir die goeie terugvoer! Sien dit nou eers, Dit was n voorreg en sien uit om jul weer te kan akkommodeer! Alles wat mooi is vorentoe! Groete
Melissa V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie Netjies, vriendelike mense
Anchor Guesthouse se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons waardeer dit baie en ons is bly jul het die tydjie by ons geniet.
Ons sien uit na 'n volgende keer.
Anker Span.
Thelma V - Mrt 2020
Algehele gradering
Pragtige gastehuis, vriendelike diens.
Anchor Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment.
Dit was lekker om u te ontmoet en hoop om mekaar gou weer te sien.
Groete
Anchor Guesthouse
Jp C - Des 2019
Algehele gradering
Amazing place with great staff.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese plek met puik personeel.
Pragtige en gemaklike verblyf. Fantastiese kos en personeel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anchor Guesthouse se terugvoer
Thank you, Jp.
It was a pleasure to meet you and all the best for you for the rest of the year and welcome to our neighbourhood.
Gavin B - Nov 2019
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer. Vriendelike diens en professioneel.
Anchor Guesthouse se terugvoer
Beste Gavin,
Baie, baie dankie vir die terugvoer - ek waardeer dit baie! Dit was 'n voorreg om so vinnig te kon ontmoet en ek hoop dat ons mekaar in die toekoms weer sal sien!
Mooi daggie en groete,
Anchor Guesthouse
Frikkie F - Nov 2019
Algehele gradering
Stil en rustig!
Anchor Guesthouse se terugvoer
Goeie dag,
Dankie vir die komplimente!
Ons waardeer dit baie en dit was 'n voorreg om jul te ontmoet en te huisves!
Ons sal jul hopelik binnekort weer sien!
Groete
Anchor Team
Karolien E - Nov 2019
Algehele gradering
Skoon, smaakvol en rustig.
Anchor Guesthouse se terugvoer
Baie baie dankie! Ons waardeer! Was lekker om ook te ontmoet en sien uit na die toekomstige padjie saam.
Sien binnekort weer!
Rina J - Okt 2019
Algehele gradering
Gevoel ek was by my eie huis.
Anchor Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Rina,
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was aangenaam om julle te akkommodeer!
Ons sien uit na die volgende keer.
Groete
Anchor Guesthouse
Roxanne W - Sep 2019
Algehele gradering
Very nice.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie mooi.
Dit was 'n baie aangename verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anchor Guesthouse se terugvoer
Good day,
Thank you for the positive feedback. It was a privilege to host you.
We hope to see you soon.
Anchor Guesthouse team
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Von Wielligh-straat 2, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom