Anchor @ 4
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Henrietta Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Maande gelys 11
Opsomming van Resensie
Douw V - Mei 2024
Algehele gradering
Die plek is netjies, skoon en goed ingerig. Veilige parkering en WiFi is welkom.
Wilfred E - Apr 2024
Algehele gradering
Asemrowend en sielsverblyd.
Carl-heinz V - Feb 2024
Algehele gradering
Very good.
Jacques M - Jan 2024
Algehele gradering
Heel lekker.
Anchor @ 4 se terugvoer
Hallo Jacques. Jammer dat jy teleurgesteld voel. Net 'n regstelling. Julle het die eenheid in tip-top skoonheid ontvang, niks was uit plek nie. Dit is 'n selfsorg-eenheid. So die kamer reels vereis dat jy die vertrek en kombuis in netjies toestand weer los wanneer julle vertrek. Baie dankie, Henrietta.
Delene H - Jan 2024
Algehele gradering
Will definitely go back.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Spuy-weg 4, Monte Vista, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 2