Ambleside on Pringle Bay
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 11 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 407 High Level Weg, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 4
-
Vanaf
R550R413 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ambleside on Pringle Bay bied selfsorg- en oornagverblyf in die lieflike kusdorpie genaamd Pringlebaai, net 90 minute se ry van Kaapstad af, ideaal vir Kapenaars wat smag na 'n naweekwegbreek.
Verblyf is beskikbaar in die Protea-woonstel en die Lavender-kamer.
Die Lavender-kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster en 'n yskassie. Daar is nie 'n kombuisie of kookgeriewe nie.
Die Protea-woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 'n slaapkamer en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskassie, broodrooster, mikrogolfoond en 'n yskassie toegerus. Die eenheid lei na 'n houtdek met 'n uitsig oor Pringlebaai.
Gaste kan op die strand wandel of plaaslike restaurante besoek.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Nicola Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Jaar gelys 11
Ligging
- 407 High Level Weg, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Ambleside on Pringle Bay het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Pringlebaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 407 High Level Weg, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 4