Altyd Lekker
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 276
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Olivia A - Apr 2024
Algehele gradering
Die plek is ongelooflik skoon en netjies. Als is op sy plek.
Hanri V - Apr 2024
Algehele gradering
Sal verseker weer daar bly!
Hennie D - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Ane V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie tevrede.
Arno G - Apr 2024
Algehele gradering
I will definitely recommend Altyd Lekker. It was definitely worth the booking.
Mariette D - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige, pragtige verblyf!
Elize V - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Beatrix K - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie netjies!
William D - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker geslaap, alles was netjies. Parkering was veilig. Ons is vriendelik.
Gp J - Mrt 2024
Algehele gradering
Altyd Lekker lekker.
Helen D - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Kruger R - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker geslaap. Vreeslik netjies.
Ilona P - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike verblyf in 'n smaakvolle eenheid wat goed toegerus is.
Ockie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Cute, neat and would stay there again!
Ria B - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld, goeie gemoedsrus vir 'n veilige nagrus, en superskoon!
Ashley Jill P - Feb 2024
Algehele gradering
Like having family away from home!
Simoné B - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Lizelle W - Feb 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Isak B - Feb 2024
Algehele gradering
Was goed gelee en met al die nodige geriewe. DSTV. Aircon ens.
Leoni S - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekend!
Esme E - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties en sal weer gebruik.
Elizma D - Feb 2024
Algehele gradering
Goeie diens en skoon.
Nelis B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie gasvry, netjies en pragtig.
Penelope V - Jan 2024
Algehele gradering
Onsettend netjies en goed ingerig.
Marliza B - Jan 2024
Algehele gradering
Luuks en hartlik.
Elizabeth S - Jan 2024
Algehele gradering
Good value for money.
Jan V - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker geslaap na 'n lang pad.
Marga P - Jan 2024
Algehele gradering
Verrassend lekker ontspan.
Marischke T - Jan 2024
Algehele gradering
Perfekte oornag.
Rina F - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Ilse L - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Amy F - Des 2023
Algehele gradering
Quiet and refreshing. We had a lovely night's rest after a long drive.
Megan-mari B - Nov 2023
Algehele gradering
Very welcoming and homey.
Riaan V - Nov 2023
Algehele gradering
Gemak en gerieflik. Kan maklik 'n gesin van 4 huisves.
Johannes J - Okt 2023
Algehele gradering
Mooi Karoo oornag blyplek.
Lionel M - Okt 2023
Algehele gradering
Was clean and cosy for a quick overnight stop to CT.
Melissa C - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker oorgeslaap oppad Kaap toe.
Paul C - Okt 2023
Algehele gradering
Perfect spot for a stop-over.
Henriette W - Okt 2023
Algehele gradering
Ongelooflik netjiese plek.
Isabel D - Sep 2023
Algehele gradering
Die mees vriendelikste persoon, ons het sommer dadelik tuis gevoel.
Johanna G - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie, netjies, skoon, gemaklik, knus.
Cornelis A - Aug 2023
Algehele gradering
Prakties. Puik. Professioneel.
Belinda K - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik en aangenaam.
Pieter V - Jul 2023
Algehele gradering
Ongelooflik.
Cathy B - Jul 2023
Algehele gradering
'n Juweel in Beaufort-Wes.
Ansie R - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik gerus na 'n lang dag op die pad.
Petro V - Jun 2023
Algehele gradering
Netjies, veilig en waarde vir geld.
Samei L - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlike warm ontvangs.
Stefane E - Jun 2023
Algehele gradering
Vriendelik, voel soos huis.
Gert S - Mei 2023
Algehele gradering
Hartlike en vriendelike ontvangs, kraakvars, skoon, aantreklik, netjies, stil, lig, deeglik toegerus.
Gerrit F - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies en vriendelike gasvrou.
Henri M - Apr 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam.
Wendy C - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies, baie behulpsaam, waarde vir geld.
Wilma S - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Ann M - Apr 2023
Algehele gradering
Die beste verblyf nog deur dei website.
Maré G - Apr 2023
Algehele gradering
Gepaste naam.
Rudi D - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasies.
Lynette P - Mrt 2023
Algehele gradering
Altyd Lekker is perfect as a stopover between KZN and Cape Town.
Maralize S - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker gerus voor volgende dag se ver ry.
Cecile V - Feb 2023
Algehele gradering
Alles wat jy benodig en jou hart verlang. So na aan die huis.
Anneline M - Feb 2023
Algehele gradering
Skoon, veilig, goedgelee, vriendelike ontvang.
Annolien L - Feb 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Gerrie G - Jan 2023
Algehele gradering
Perfekte oornagstop.
Anastasia H - Jan 2023
Algehele gradering
Rerig 'n home away from home. So lekker netjies, privaat en alles wat jy nodig het.
Mareina J - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig. Vriendelik en verwelkomend.
Karen H - Jan 2023
Algehele gradering
It was a cosy resting place, especially after 9 hours on the road.
Leandre F - Jan 2023
Algehele gradering
Baie heerlik.
Corle V - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike oornagplek vir gesin van 3 en ouma! Uitstekend!
Vivian M - Jan 2023
Algehele gradering
Absoluut 'n wonderlike oase.
Rachel T - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlik!
Thea B - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekende reëlings. My kinders het alleen daar aangekom en alles wat presies in plek. Hulle het heerlik gebly. Baie dankie.
Liezle B - Des 2022
Algehele gradering
Sal beslis aanbeveel.
Freddie P - Des 2022
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Nicola V - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlike plekkie met wonderlike mense.
Petra T - Nov 2022
Algehele gradering
Gerieflik en vriendelike ontvangs.
Mariette V - Okt 2022
Algehele gradering
Ideale oorslaap tussen Johannesburg en die Kaap.
Sanelle L - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige akkommodasie.
Willem C - Okt 2022
Algehele gradering
Verblyf baie geniet.
Hansie V - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelik en baie verwelkomend.
Nico V - Sep 2022
Algehele gradering
Awesome.
Ruan D - Sep 2022
Algehele gradering
Amazing plek.
Ilda H - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastiese plekkie. Vriendelike diens.
Ronell P - Sep 2022
Algehele gradering
Aangename en veilige verblyf.
Daleen H - Sep 2022
Algehele gradering
Oornag in styl!
Suset D - Sep 2022
Algehele gradering
Die eienaar, Lizette, is vriendelik en verwelkom jou hartlik.
Jennette V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik. Die plek is baie netjies en skoon. Bed slaap lekker. Perfek om oor te slaap vir 'n lang rit.
Dave B - Aug 2022
Algehele gradering
Het by Altyd Lekker oornag op pad na PTA.
Altyd Lekker se terugvoer
Baie dankie Dave.
Sien uit om jul weer te verwelkom.
Mooi dag verder.
Jules K - Aug 2022
Algehele gradering
The stay was lovely, just passing through the town - nice place to sleepover.
Ryno V - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties, skoon en gemaklik.
Christine J - Aug 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plek.
Maleen D - Jul 2022
Algehele gradering
Wat 'n ongelooflike verrassing om by Altyd Lekker in te stap.
Lees meerRrekgetsi Isaac C - Jul 2022
Algehele gradering
Pleasant.
Marge J - Jul 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, puik.
Neeske N - Jun 2022
Algehele gradering
Die slaapplek was skoon, netjies en baie goed toegerus.
Beverley V - Mrt 2022
Algehele gradering
Lovely, warm and friendly.
Jacqui B - Mrt 2022
Algehele gradering
A good nights rest stopover on a long roadtrip!
Madeleine S - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie goeie ervaring.
Piet F - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike oornagverblyf.
Ansie N - Mrt 2022
Algehele gradering
Het nie welkom gevoel nie.
Elize H - Feb 2022
Algehele gradering
Puik!
Johannes W - Feb 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon geriewe. Niks meer nodig vir oornagverblyf nie.
Neels S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Beryl C - Jan 2022
Algehele gradering
Die gasvrou, Lizette, het ons baie mooi met aankoms onvang. Die plek is regtig skoon, vars en netjies.
Roelf J - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig en netjiese plekkie.
Nicole P - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, pragtige kamer, ongelooflike diens.
Melissa M - Jan 2022
Algehele gradering
Our stay was warm and cosy, exactly what you need for a stop over. We got a warm welcome from Lizette and the place was very neat and tidy and we rested well.
Paul C - Jan 2022
Algehele gradering
We just needed an overnight stay to make our trip a bit more bearable.
Jaco N - Jan 2022
Algehele gradering
Aan te beveel.
Anton K - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon het lekker gebly.
Lu-ann O - Des 2021
Algehele gradering
Rustigheid in oorvloed.
Elmarie W - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike, skoon oorslaapeenheid.
Yolande B - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Mienet S - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekende oorslaapplek!
Mandie J - Des 2021
Algehele gradering
Tevrede.
Charlotte K - Nov 2021
Algehele gradering
Netjiese oornagplekkie.
Louis N - Nov 2021
Algehele gradering
Baie netjiese plek met alles wat jy ookal benodig. Slegs vir oorslaap, daar is nie eintlik plek om buite te kuier of te braai nie.
Micky V - Nov 2021
Algehele gradering
Pleasant stay at Altyd Lekker.
Christo W - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Barryline B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Ronald V - Sep 2021
Algehele gradering
Excellent! Very clean and comfortable.
Louise D - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjiese eenheid.
Kevin P - Aug 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon.
Richard R - Aug 2021
Algehele gradering
Just what I needed.
Nico E - Aug 2021
Algehele gradering
Oornag
Mara V - Jul 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Marietjie S - Jul 2021
Algehele gradering
Gasvryheid!
Cornelius Jakobus P - Jul 2021
Algehele gradering
Puik waarde vir jou geld.
Martin V - Jul 2021
Algehele gradering
Baie nice ingerig.
Manus J - Mei 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en gasvry.
Mari D - Apr 2021
Algehele gradering
Baie rustig en netjiese plekkie.
Monique B - Apr 2021
Algehele gradering
Skoon, eenvoudig, knus, aanpasbaar, gasvry, privaat.
Stefani G - Apr 2021
Algehele gradering
Was vreeslik lekker!
Wilfred M - Apr 2021
Algehele gradering
Die stilte en rustigheid is net wat ons wou hê en dis wat ons gekry het.
Janco D - Apr 2021
Algehele gradering
Kort en baie gerieflik.
Cindy L - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Claudine P - Mrt 2021
Algehele gradering
Vinnig, veilig en lekker.
Riekert S - Feb 2021
Algehele gradering
Clean, neat and perfect for overnight stays on way to Cape Town.
Jonathan R - Feb 2021
Algehele gradering
A very pleasant stay.
Desiree S - Feb 2021
Algehele gradering
Beautiful, clean and stylish unit.
Joey O - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik, netjies en aan al ons behoeftes voorsien.
Alicia F - Feb 2021
Algehele gradering
Ons het net vir een nag oorgeslaap, maar alles was perfek.
Moizyll B - Jan 2021
Algehele gradering
The owner was really friendly and accommodating. Place was clean and had everything we needed.
Earl C - Jan 2021
Algehele gradering
Average.
Thomas D - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Rita V - Jan 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Marlein D - Jan 2021
Algehele gradering
Baie mooi plekkie, super netjies en skoon.
Nisanne O - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtig, skoon, gasvry.
Jeanne P - Jan 2021
Algehele gradering
Vriendelike mense - baie skoon, smaakvol en gerieflik.
Twanette S - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Arnold V - Des 2020
Algehele gradering
Hartlike oase.
Marian C - Des 2020
Algehele gradering
Funksioneel.
Lees meerFrancois D - Des 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Skoon en vars. Vriendelik.
Riekert S - Des 2020
Algehele gradering
Clean, neat and perfect for overnight stays on way to Cape Town.
Charles H - Nov 2020
Algehele gradering
Very nice tidy clean unit, perfect for an overnight stay.
Erhard W - Nov 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en goeie raad ontvang vir aandete.
Coen V - Nov 2020
Algehele gradering
We were well received and had a good stay.
Lynette C - Okt 2020
Algehele gradering
Fantastic.
Marleen S - Okt 2020
Algehele gradering
Ontspanning en geld gewaarborg
Madeleen P - Sep 2020
Algehele gradering
Baie ruim en veilige oorslaap plekkie
Esmarie C - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker gerus na 'n lang reis.
Michelle S - Mrt 2020
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het.
Corna V - Feb 2020
Algehele gradering
Baie gerieflike kamer en vriendelike gasvrou.
Kobie S - Feb 2020
Algehele gradering
Altyd lekker om hier oor te bly.
Wynand K - Feb 2020
Algehele gradering
Baie rustige omgewing, alles wat nodig is vir oornag.
Giesela S - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was sommer lekker om daar oor te slaap.
Johan V - Feb 2020
Algehele gradering
Het die plek maklik gekry en is vriendelik ontvang en die kamer was baie netjies en skoon ek sal hulle vir enige iemand aanbeveel.
Andries V - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Johan L - Jan 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Sal graag weer daar bly.
Annelize D - Des 2019
Algehele gradering
Ons is hartlik verwelkom en die plek is regtig aan te beveel.
Mariette S - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Melvyn C - Des 2019
Algehele gradering
Lekker en vriendelike diens.
Christa B - Nov 2019
Algehele gradering
Lovely, clean flat.
Tinus G - Nov 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon. Kwaliteit, veral die handdoeke!
Maryke S - Okt 2019
Algehele gradering
Voel soos my huis!
Linda K - Sep 2019
Algehele gradering
Netjiese oornagplekkie, waarde vir geld!
Tiffany P - Aug 2019
Algehele gradering
We had a warm welcome and pleasant stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons is hartlik verwelkom en het aangenaam gebly.
Dit was ons eerste stop in Beaufort-Wes en ons was tevrede met die vinnige reaksietye vir kommunikasie en ons sal weer aanbly as ons hierdeur gaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Alwyn Burger F - Aug 2019
Algehele gradering
Uitmuntend!
Annette V - Aug 2019
Algehele gradering
Netjiese, pragtige plek en baie goeie diens.
Rikus F - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Alta B - Jul 2019
Algehele gradering
Sien sterre.
Julian S - Jul 2019
Algehele gradering
Ons verblyf was 'n absolute wonderlike ervaring!
Lynn F - Jun 2019
Algehele gradering
Baie mooi, netjies en opregte vriendelike diens!
Rochelle G - Jun 2019
Algehele gradering
Goed toe gerus en vriendelikheid.
Tertia S - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Liesl M - Jun 2019
Algehele gradering
'n Pragtige skoon en netjiese plekkie met lekker warm komberse vir 'n koue aand.
Carina B - Mei 2019
Algehele gradering
Lekker plekkie.
Ashwell F - Mei 2019
Algehele gradering
Het baie lekker gebly. Baie tuis gevoel en eienaar was baie gasvryheid. Sal in toekoms weer daar wil boek.
Desiree L - Apr 2019
Algehele gradering
'n Pragtige plek om gemaklik te ontspan.
Erna G - Apr 2019
Algehele gradering
Puik kwaliteit.
Annemarie D - Apr 2019
Algehele gradering
Altyd Lekker spreek boekdele.
Sonja M - Apr 2019
Algehele gradering
Versteekte juweel.
Saartjie En Frik S - Apr 2019
Algehele gradering
Aangenaam. Vriendelik en gasvry.
Stifanus L - Mrt 2019
Algehele gradering
Stylvol, netjiese en goeie waarde vir geld blyplek.
Dalene D - Mrt 2019
Algehele gradering
Gasvry, netjies en rustig.
Elmarie R - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjiese en goed toegeruste verblyf.
Esther D - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige, goed-ingerigte eenheid.
Johan V - Feb 2019
Algehele gradering
Fantasties, kan nie beter.
Robin V - Feb 2019
Algehele gradering
Enjoyed my stay.
Marlene K - Jan 2019
Algehele gradering
Ideaal.
Altyd Lekker se terugvoer
Baie dankie, Marlene. Hoop ons sien julle weer.
Groete,
Marlene
Hugo L - Jan 2019
Algehele gradering
Hartelike ontvangs. Puik en netjiese eenheid, stil omgewing.
Altyd Lekker se terugvoer
Baie dankie Hugo
Cyril N - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies. Gasvry.
Altyd Lekker se terugvoer
Baie dankie Cyril, jul was baie aangename gaste, hoop ons sien jul weer.
Groete,
Lizette
Altyd Lekker
Liezl G - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker plek om oor te slaap.
Jean D - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gemaklike kamer. Beveel die gastehuis aan vir enige reisiger.
Morne D - Des 2018
Algehele gradering
Clean and well priced.
Richard O - Des 2018
Algehele gradering
Genotvol.
Robin V - Des 2018
Algehele gradering
Enjoyed my stay.
Ivonne C - Des 2018
Algehele gradering
Netjies, nuut en stil, maar eerlikwaar te klein vir gesin/ groep van 5 veral omdat tuin en swembad nie beskikbaar was nie.
Lees meerSusan B - Des 2018
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Devilliers V - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Natalie V - Okt 2018
Algehele gradering
Farm-style comfort and spacious.
Ilza D - Okt 2018
Algehele gradering
Ons sal Altyd Lekker aanbeveel vir oornagverblyf.
Peet D - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Christine M - Okt 2018
Algehele gradering
Soos 'n ware tuiskoms na 'n lang dag.
Raymond T - Sep 2018
Algehele gradering
Awesome.
Linda F - Aug 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Jacobus V - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik en netjies.
Jaco S - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf, baie skoon, netjies en vars.
Elizabeth B - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was huislik en aangename atmosfeer.
Lizette S - Mrt 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies verblyf!
Jaco J - Feb 2018
Algehele gradering
Pragtig, gerieflik en vriendelike personeel.
Rudolph K - Feb 2018
Algehele gradering
Vriendelik, bedagsaam, netjies en baie rustig.
Solly P - Feb 2018
Algehele gradering
Awesome.
Johan V - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was baie mooi en netjies en ek was baie verras om so mooi slaapplek te sien agter in 'n erf.
Hugo L - Jan 2018
Algehele gradering
Gerieflike netjiese verblyf met vriendelike diens.
Lynne S - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Arshmin B - Jan 2018
Algehele gradering
Am ideal stop en route to the Cape.
Elize L - Jan 2018
Algehele gradering
Great accommodation and price.
Sophia M - Des 2017
Algehele gradering
Verwagtinge oortref.
Johan P - Des 2017
Algehele gradering
Friendly, clean and just what we wanted for stay over.
Mary-anne B - Des 2017
Algehele gradering
Everything you need in a stop over.
Alette V - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker, dankie!
Marna N - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike rustige verblyf.
Mariette L - Des 2017
Algehele gradering
Aantebevele stylvolle en gerieflike ruim akkommodasie om te rus na 'n lang pad.
Anna-marie D - Des 2017
Algehele gradering
Netjies, groot spasie.
Elizma E - Nov 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjies en baie skoon!
Willem V - Okt 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies, gasvry.
Thomas D - Okt 2017
Algehele gradering
Uiterse gemak en netheid.
Ian S - Sep 2017
Algehele gradering
Baie beïndruk.
Marlize E - Sep 2017
Algehele gradering
Altyd lekker.
Maudette V - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Lynette M - Aug 2017
Algehele gradering
Uitstekende oornagfasiliteit.
Willem S - Aug 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Elsabé V - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was soos die paradys na 'n lang dag op pad.
Francois L - Jul 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Sara P - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker veilig geslaap.
Lizl D - Jul 2017
Algehele gradering
Gemaklik en waarde vir geld.
Lizelle R - Jun 2017
Algehele gradering
Heerlik!
Ben R - Apr 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Junita E - Apr 2017
Algehele gradering
Baie spesiaal, het tuis gevoel!
Helene C - Apr 2017
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus. Ons het heerlik gebly.
Chris S - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie smaakvol en netjies.
Ronel V - Mrt 2017
Algehele gradering
Heerlik!
Altyd Lekker se terugvoer
Baie dankie, Ronel.
Kom gerus weer!
Grethe S - Mrt 2017
Algehele gradering
Wat 'n heerlike verrasssing was dit nie!
Lees meerAltyd Lekker se terugvoer
Baie dankie, Grethe.
Kom gerus weer!
Hugo L - Jan 2017
Algehele gradering
Gerieflike en gemaklike akkommodasie.
Altyd Lekker se terugvoer
Baie dankie, Hugo.
Kom gerus weer!
Louisa V - Jan 2017
Algehele gradering
Fantasties! 'n Mens kan met 'n geruste hart die plekkie voorstel.
Altyd Lekker se terugvoer
Baie dankie, Louisa.
Kom gerus weer!
Wynand V - Jan 2017
Algehele gradering
Vriendelik en skoon. Sal enige tyd daar oornag.
Altyd Lekker se terugvoer
Baie dankie, Wynand.
Kom gerus weer!
Shadetech (corne) K - Des 2016
Algehele gradering
Lafenis ná 'n lang dag op die pad!
Trixe S - Okt 2016
Algehele gradering
Puik verblyf. Gasvryheid fantasties, dankie Lizelle.
Ronel R - Aug 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Andreas E - Jul 2016
Algehele gradering
Ons was baie in ons skik met Altyd Lekker en sal weer daar tuisgaan.
Phillip M - Jun 2016
Algehele gradering
Funksioneel.
Louise H - Jun 2016
Algehele gradering
Absolutely magnificent!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut manjifiek!
Van die oomblik wat ons die huis verlaat het het die eienaar van die pragtige gastehuis heeltyd opgecheck om te sien hoe dinge gaan. Met aankoms is ons met sulke glimlagte en sulke ongelooflike gasvryheid ontvang. Die kamers is stunning, met alles wat hul adverteer en nog meer. Die suite was silwerskoon, die beddens warm en snoesig en die eienaars het ons soos familie laat voel. Kan Altyd Lekker hoogs aanbeveel! Dit is die perfekte home away from home!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Altyd Lekker se terugvoer
Baie dankie Rob vir die kommentaar.
Hoop om jul weer te sien
Groete
Lizette
Willem V - Mrt 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Riana L - Mrt 2016
Algehele gradering
Wonderlike oorslaapplekkie na Hartenbos!
Masonette D - Mrt 2016
Algehele gradering
Dis altyd lekker by Altyd Lekker!
Johan D - Mrt 2016
Algehele gradering
Ongelooflik.
Fanie S - Mrt 2016
Algehele gradering
Lekker stil - amper soos by die huis.
Jan O - Feb 2016
Algehele gradering
Plek gerieflik en vertoon baie goed. Lekker uitgerus!
Chantelle B - Feb 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelik.
Chanel V - Des 2015
Algehele gradering
Baie kalmerende atmosfeer.
Wiets S - Des 2015
Algehele gradering
Gasvrye en uitstekende verblyf wat hoogs aanbeveelbaar is.
Jaco E - Des 2015
Algehele gradering
Soos die naam sê: Altyd Lekker!
Karin B - Des 2015
Algehele gradering
Baie ontspannend na 'n vreeslike warm dag op die pad.
Altyd Lekker se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Karin. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Kom gerus weer!
Adele P - Des 2015
Algehele gradering
Great!
Belinda D - Des 2015
Algehele gradering
Ongelooflik netjies en skoon en mooi!
Leana S - Des 2015
Algehele gradering
Great stay with beautiful room.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van der Merwestraat 13, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom