Alsumic Gaste Plaas
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4 vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenvlei Plaas, Langs die R540, Belfast, 1100, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 000R1 600 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Alsumic Gaste Plaas is net 14 km van Belfast af en bied 'n ontspannende wegbreek vir groepe of gesinne.
Die eenheid is gerieflik ingerig en bied slaapplek aan tot 10 gaste in 4 ruim slaapkamers met gedeelde badkamergeriewe. Twee van die kamers het 'n koninggrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die vierde kamer het 'n dubbelbed.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond en 'n yskas, en maaltye kan rondom die etenstafel geniet word. Gaste kan in die sitarea voor die TV wat DStv en 'n DVD-speler het ontspan, of in die speletjieskamer rondom die pool-tafel kuier. Verskeie speletjies word voorsien vir gaste se gebruik.
Braaigeriewe is beskikbaar in die binnehof en die omheinde tuin bied genoeg plek vir kinders om te speel. Daar is ook verskeie staproetes in die omtrek vir diegene wat wil verken.
Slaapplek
’n Bespreking by Alsumic Gaste Plaas sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Baarshengel
- Fietsry
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Welda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 6
Ligging
- Groenvlei Plaas, Langs die R540, Belfast, 1100, Mpumalanga
- Gaste dink Alsumic Gaste Plaas het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Highlands Meander Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenvlei Plaas, Langs die R540, Belfast, 1100, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom