Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alora Collective

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Festenstein-laan 643/2, Bethal, 2309, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Alora Collective is 'n leiflike gastehuis in Bethal en bied oorgenoeg gerieflike verblyf wat deel is van die Alora Collective Wedding Venue. Die gastehuis is perfek vir groepe wat verblyf vir 'n troue of venue-spesifieke verblyf benodig.

Verblyf word in 2 luukse kamers en 20 standaardkamers wat elk slaapplek vir tot 2 gaste het, gebied. Die kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elke kamer het 'n gasgeiser en sonkrag-aangedrewe ligte vir beurtkrag.

Die gastehuis het plekke om te vergader, 'n gedeelde braai-area en 'n gemeenskaplike area met tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Festenstein-laan 643/2, Bethal, 2309, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bethal Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Festenstein-laan 643/2, Bethal, 2309, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbcae0ac831ee1d23917aeecccd79e2c95084881c7d5732fd1858cf5bc1e7554d5e144edc394eb4b556e9f379c54f96ee3b60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 643/2 Festenstein Avenue Bethal 2309 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.440323467327 29.450428307307
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem