- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meintjiesstraat 62, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R780 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aloes Guest House 62 on Meintjies is in Middelburg in die Bo-Karoo, en bied 'n pragtige Karoo-uitsig en hartlike gasvryheid.
Die gastehuis bied 'n verskeidenheid kamers. Die kamers is pragtig versier met 'n tikkie moderniteit en het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Al die kamers werk met sonkrag en het ligte en 'n TV, selfs wanneer daar beurtkrag is. Die kamer het ook dubbelvensters, lugversorging en vars, wit linne. Elke kamer het 'n mikrogolfoond, yskassie, gasvryheidskinkbord en 'n lessenaar. Daar is ook gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, veilige parkeerplek, 'n braai-area, gemeenskaplike kombuis en 'n eetkamer in.
'n Besoek aan Celtis Restaurant word aanbeveel vir 'n Karoo-styl ete.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Maggie Kiewiets Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 316
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Meintjiesstraat 62, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Gaste dink Aloes Guest House 62 on Meintjies het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Middelburg Karoo Oos-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meintjiesstraat 62, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom