Aloes 1st on Camp
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Camp-straat 1, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R780 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aloes 1st on Camp is jou ideale halfpadstop wanneer jy tussen Johannesburg, Gqeberha, die Tuinroete en Kaapstad reis of werk.
Verblyf word gebied in 10 eenhede wat elk geskik is vir 2 gaste. Elke kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek. Geriewe op die perseel sluit ook 'n gastesitkamer in.
Gaste is welkom om die nabygeleë aktiwiteite te geniet wat voëlkyk, bergfietsry, tennis, fietsry en swem insluit.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Televisie
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Maggie Kiewiets Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 317
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Camp-straat 1, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Gaste dink Aloes 1st on Camp het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Middelburg Karoo Oos-Kaap
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Camp-straat 1, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom