Aloe Ridge Self-Catering
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 30 Apr 2024 tot 10 Jun 2024.
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Etienne-straat 22, Island View, Mosselbaai, 650, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 200R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aloe Ridge Self-Catering is in 'n veilige kompleks in Mosselbaai geleë waar jy sommer dadelik tuis sal voel.
Dié kompleks beskik oor 3 eenhede en elke eenheid het slaapplek vir 4. Elke eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke eenheid het ook 'n braai en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Linne word voorsien.
Gratis WiFi en sekere DStv-kanale is beskikbaar. Daar is ook veilige parkeerplek agter 'n elektriese heining.
Dis 37 km vanaf George Lughawe, 1,3 km vanaf Langeberg Mall en naby die strande. Mosselbaai bied verskeie restaurante, watersport, diepseehengel, museums en voetslaanroetes.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jackie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Jaar gelys 7
Ligging
- Etienne-straat 22, Island View, Mosselbaai, 650, Wes-Kaap
- Gaste dink Aloe Ridge Self-Catering het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Vyf Brakke Fonteinen Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Etienne-straat 22, Island View, Mosselbaai, 650, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom