Aloe Hill
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Middlerus-weg D509, Proudfoot Plaas, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Aloe Hill is 'n bekoorlike selfsorghuis in die berge op 'n plaas 35 km vanaf Mooirivier.
Hierdie verblyf is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en bied slaapplek aan 8 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed, sowel as 'n stapelbed het. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en elke badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n sentrale etenstafel met sitplek toegerus. Die sitkamer langsaan het 'n houtkaggel en gemaklike rusbanke waar gaste kan ontspan terwyl hulle die uitsigte bewonder.
Die leefarea het stapeldeure wat lei na 'n houtdek met sitplek. Hier kan gaste die son en die rustigheid van die plaas geniet. Draagbare braaigeriewe, 'n boma met sitplek, asook parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Aloe Hill sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Gaye Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Middlerus-weg D509, Proudfoot Plaas, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Aloe Hill het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Middlerus-weg D509, Proudfoot Plaas, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom