Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alive @ 4

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 32 resensies vir Alive @ 4
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Danie H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gasheer het uit sy pad gegaan om ons tegemoet te kom.

Veilig en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail B
Saam met vriende

Perfect location- lovely apartment and great hosts.

We were warmly welcomed by the hosts. They checked in regularly to make sure everything was fine and if we needed anything. The location is fantastic- close to Diaz Beach and Hartenbos- an easy 30-minute beach walk in either direction. The apartment is clean and has everything you need. I would highly recommend them. I will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertius D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gemaklik.

Baie lekker gebly. Hulle het regtig aan alles gedink om die verblyf gemaklik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier was heerlik en daar is baie om te doen in Mosselbaai/Hartenbos.

Vreeslik lekker gekuier en die gasheer help graag en maak als baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V
Gesin met klein kinders

Baie rustig.

Heerlik, lekker ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrizandre S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chrizandre S
Gesin met klein kinders

Soms onwelkom gevoel, vele keer kom vra oor uitklok tyd op ontydige tye.

Veilige area. Beslis nie met klein kinders nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alive @ 4 se terugvoer

Beste Chrizandre, baie dankie vir jou eerlike kommentaar. Ons by Alive@4 besef dat elke gas sy of haar eie voorkeure het t.o.v. privaatheid versus gesellige saamverkeer met die gasheer en ander gaste op die terrein en ons respekteer dit. Ons is jammer as ons jou voorkeure verkeerd geïnterpreteer het en jou daardeur onwelkom laat voel het. Omdat ons egter besorgd was oor jou as 'n ma-alleen met twee kleuters, het ons daagliks by jou probeer uitvind of alles nog reg is en of julle enige spesiale behoeftes het, maar die tye was blykbaar nie vir jou gepas nie, ook die keer toe ons kort voor julle vertrek navraag gedoen het oor julle uitkloktyd, sodat ons jou met die bagasie kon help. Ons het nietemin julle teenwoordigheid by ons waardeer en julle seuntjies se speletjies en seëgoed by die swembad geniet. Ons wens julle alles van die beste toe.

Alive @ 4
Talana W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talana W

Uitstekende verblyf.

Ek en my dogter het baie lekker gebly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda G
Enkelreisiger

Fantasties in ʼn veilige en rustige omgewing.

Van my aankoms tot vertrek was dit ʼn reuse plesier om by Alive @ 4 tuis te gaan. ʼn Baie behulpsame en vriendelike gasheer het moeite gedoen om alles eers vir my te wys. Hy het selfs my bagasie in- en uitgedra. Die volgende oggend het hy ook navraag gedoen of alles in orde is, asook of ek iets nodig het. Alles is ook baie netjies en goed toegerus, selfs met ʼn wasmasjien. Sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf naby aan die see.

Heerlik gebly. Baie netjies, alles wat jy nodig het. Heerlike swembad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chandery C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandery C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was glad nie 'n mors van geld nie.

Dit was 'n plesier om by Alive @ 4 te woon. Alles is so netjies en gemaklik ingerig en ek sal dit vir enige mens aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caron P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caron P
Gesin met klein kinders

Amazing and blissful.

The stay was fantastic and the heated pool is just the extra cherry on the top of this amazing place. Rene gave us all the do's and dont's upfront, so there was no room for error. We would recommend this place to anyone and everyone. Only one thing, be prepared for the stairs workout, but it was good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K

Fantasties en alles is daar wat jy nodig het.

Het saam met my vrou en 2 volwasse kinders oorgeslaap vir 1 aand. Rene en sy vrou, Ida was baie vriendelik en hy het alles baie mooi en deeglik aan ons verduidelik. Die woonstel is super netjies en modern en is op die 1ste vloer, bereikbaar met buite trapp. Daar is ook 'n balkon waar jy die see kan sien. Die swembad is 'n groot bonus (daar is ook swem handoeke beskikbaar) en 'n stort- en toilet vertrek by die swembad waar jy kan aantrek. Die see is binne 1 minuut se stap en jy kan die branders van jou slaapplek hoor. Ons het lekker met Rene en Ida gesels (ook terwyl ons in die swembad was) en eerder soos vriende gevoel. Die motor is parkeer veilig agter 'n geslote hek. Dit is baie sentraal en ek kan dit met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Sal beslis weer daar gaan oorslaap.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri L
Saam met vriende

René was baie behulpsaam en ons het lieflike tyd gehad.

Ons was daar vir VLV kongres by Misty Valley Farm en slegs saans en soggens tyd spandeer by Alive @ 4. Sal verblyf aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilig.

Baie hulpvaardige en vriendelike eienaars. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noel P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel P
Saam met vriende

Everything was nice Rene is a great host he made sure we settled in.

The location is central and its 5 minutes away from the Langberg mall and also very close to Hartenbos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand D
Besigheidsreis

Aangenaam.

Veilig, skoon en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful experience.

We recently stayed at Alive @ 4 and had a wonderful experience. Rene was incredibly friendly and provided great service throughout my stay. I would definitely recommend this accommodation to other travellers looking for a comfortable and enjoyable stay, close to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryno D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno D
Enkelreisiger

Skoon, netjies, rustig.

Baie lekker gewees. Veilig en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanell L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanell L

Fantastiese tyd gehad.

Alles omtrent die verblyf was baie uitstekend. Ek was net beïndruk sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina K
Gesin met klein kinders

Netjiese plek met vriendelike diens.

Baie aangename mense met baie netjiese en skoon verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B
Gesin met tieners

Ons was baie gelukkig met alles gewees.

Die eienaars is warm en vriendelike mense. Alles binne en buite is mooi skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf baie geniet. Baie veilig.

Baie skoon en netjiese, moderne woonstel. Inhoud van hoogstaande gehalte. 'n Kristalhelder swembad tot jou beskikking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diandra F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diandra F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies, vriendelik en ontspanne.

Pragtige, rustige plek.Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk E
Gesin met klein kinders

Netjiese verblyf.

Sentraal geleë, baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla K
Gesin met klein kinders

Lekker gebly en die eienaars is baie gasvry.

Ons sal definitief weer daar bly en vir enige iemand aanbeveel. Daar is alles wat jy benodig en nog meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Japie S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best up to date.

Gasvryheid uit die boonste rakke, iets om te beleef. Een woord fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner T
Gesin met tieners

A great, comfortable, enjoyable stay.

Wonderful reception, friendly host, place so cleverly spaced, loved the bonus of the fitness room and the Jacuzzi. What a treat. Would definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alive @ 4 se terugvoer

Your positive feedback is much appreciated. Please come again. It was a pleasure hosting you!

Alive @ 4
Johan I - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan I
Saam met eggenoot / lewensmaat

No complaints.

My suggestion, thee door going to the gym should be closed up cause if other people is in the gym we can hear them, no privacy if someone is in it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alive @ 4 se terugvoer

Dear Justin, I am glad that you and your family enjoyed your stay with us and have no complaints. We will surely take care that there are no disturbances in the gym to compromise the privacy of our guests. Thanks for your suggestion. We are looking forward to hosting you again in the future and thank you again for choosing Alive@4.

Alive @ 4
Jana K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana K
Gesin met klein kinders

Lekker!

Skoon, netjies - alles wat mens nodig het, met seaview.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alive @ 4 se terugvoer

Hi Jana, dit was heerlik om julle gesin te huisves. Kom asb weer. Groete

Alive @ 4
Johan V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerste, skoonste plek.

Dit was vir ons die mees ideale plek om te bly. Naby alles waar ons wou wees. Die see is so naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alive @ 4 se terugvoer

Dankie dat julle Alive @ 4 gekies het. Ons het julle teenwoordigheid geniet. Kom gerus weer.

Alive @ 4
Roan W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roan W
Besigheidsreis

Genotvolle ervaring.

Ons geniet elke oomblik in Mosselbaai. Die mense is baie vriendelik tegemoetkomend. Akkomodasie is baie netjies en stel mense gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alive @ 4 se terugvoer

Baie dankie dat julle Alive@4 gekies het! Ons het julle teenwoordigheid baie geniet. Hoop ons sien julle gou weer in die toekoms. Groetnis.

Alive @ 4
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bob Bouwer-singel 4, Bayview, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d16ef8ddbdb38d542352978e60d423ae7542ac82bfb3efef01466c21b884cc7e57fd245ee2afaa0fa1f5f1c233dd11e22c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 4 Bob Bouwer Crescent Bayview 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.139769 22.111343
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem