Ali-pad na Kaapstad
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Joos Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Nico D - Jan 2024
Algehele gradering
Great views.
Christiaan K - Des 2023
Algehele gradering
Perfekte ligging naby die strand. Joost en Marlyn is baie vriendelik.
Sarieta D - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik ontspannend, naby die see, pragtige uitsig en alles wat ons nodig gehad het.
Ali-pad na Kaapstad se terugvoer
Goeiemore Sarieta. Baie dankie vir terugvoering. Ek is bly dat julle lekker gekuier het. Ons gee onmiddellik aandag aan die trap reëling en drommetjie. Groete.
Abbigail A - Jul 2022
Algehele gradering
Amazing!
Alida H - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig, in 'n mooi omgewing!
Lee-ann K - Jan 2022
Algehele gradering
The house is in excellant condition. More than enough space.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: William-weg 31, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom