Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alcyone

Lighthouse Suite
Vanaf
Vanaf R650
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Lighthouse Suite kry sy inspirasie uit die historiese vuurtoring wat in 1849 op Kaap Recife gebou is. Dit is 'n privaat en suite-eenheid met slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens (Laat asb. vooraf weet indien 2 enkelbeddens nodig is). Die badkamer is het 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n slim-TV met internettoegang en 'n Chromecast-toestel in wat aan gaste se slimfoon gekoppel kan word om Netflix, YouTube, Disney+ of DStv te stroom. Die kamer lei na 'n gemeenskaplike oop terras met tafels, stoele en braaigeriewe. Gratis WiFi is in al die kamers beskikbaar. Let asb. dat rook in alle kamers verbode is en dat geen troeteldiere toegelaat word nie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode in al die eenhede. Dit sluit damprook en selfs wierookstokkies in. Rook word slegs buite toegelaat.
Enige uitstaande bedrae kan via kontant of EFT betaal word omdat daar nie kaartgeriewe is nie.
Koffie, tee, suiker en 5 liter-water word met aankoms voorsien.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Beach Suite
Vanaf
Vanaf R650
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die pragtige sandstrande van die Oos-Kaap en die turkoois water van die Indiese Oseaan het die Beach Suite inspireer. Dit is 'n privaat en suite-eenheid met slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens (Laat asb. vooraf weet of 2 enkelbeddens benodig word). Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n slim-TV met internettoegang en 'n Chromecast-toestel in wat aan gaste se slimfone gekoppel kan word om Netflix, YouTube, Disney+ of DStv te stroom. Die kamer lei na 'n gemeenskaplike oop terras met tafels, stoele en braaigeriewe. Gratis WiFi is in al die kamers beskikbaar. Let asb. dat rook in alle kamers verbode is en dat geen troeteldiere toegelaat word nie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode in al die eenhede. Dit sluit damprook en selfs wierookstokkies in. Rook word slegs buite toegelaat.
Enige uitstaande bedrae kan via kontant of EFT betaal word omdat daar nie kaartgeriewe is nie.
Koffie, tee, suiker en 5 liter-water word met aankoms voorsien.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Little Addo Suite
Vanaf
Vanaf R650
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Addo Olifantpark het die tema vir die Little Addo Suite inspireer. Dit is 'n privaat en suite-eenheid met slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens (Laat asb. vooraf weet of 2 enkelbeddens benodig word). Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n slim-TV met internettoegang en 'n Chromecast-toestel in wat aan gaste se slimfone gekoppel kan word. Die kamer lei na 'n gemeenskaplike oop terras met tafels, stoele en braaigeriewe. Gratis WiFi is in al die kamers beskikbaar. Hierdie suite kan saam met die Addo Suite bespreek word om 'n gesinseenheid te vorm.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode in al die eenhede. Dit sluit damprook en selfs wierookstokkies in. Rook word slegs buite toegelaat.
Enige uitstaande bedrae kan via kontant of EFT betaal word omdat daar nie kaartgeriewe is nie.
Koffie, tee, suiker en 5 liter-water word met aankoms voorsien.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Addo Suite
Vanaf
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Addo Olifantpark het die olifanttema vir die Addo Suite inspireer. Dit is 'n privaat en suite-eenheid met slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens (Laat asb. vooraf weet of 2 enkelbeddens benodig word). Daar is 'n kombuisie met al die basiese toebehore wat gaste benodig, soos 'n ketel, gasstoof, mikrogolf, yskas en broodrooster. Ander geriewe sluit 'n slim-TV met internettoegang en 'n Chromecast-toestel in wat aan gaste se slimfone gekoppel kan word om Netflix, YouTube, Disney+ of DStv te stroom. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kamer lei na 'n gemeenskaplike oop terras met tafels, stoele en braaigeriewe. Gratis WiFi is in al die kamers beskikbaar. Hierdie suite kan saam met die Little Addo-suite bespreek word om 'n gesinseenheid te vorm.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode in al die eenhede. Dit sluit damprook en selfs wierookstokkies in. Rook word slegs buite toegelaat.
Enige uitstaande bedrae kan via kontant of EFT betaal word omdat daar nie kaartgeriewe is nie.
Koffie, tee, suiker en 5 liter-water word met aankoms voorsien.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ateljeewoonstel
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie wat met 'n gasstoof, yskassie, ketel en 'n mikrogolfoond toegerus is. Let wel dat hierdie kamer nie enkelbeddens het nie. Ander geriewe sluit 'n slim-TV met internettoegang en 'n Chromecast-toestel in wat aan gaste se slimfone gekoppel kan word om Netflix, YouTube, Disney+ of DStv te stroom. Maak asb. seker dat julle die relevante toepassings op julle slimfone het.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode in al die eenhede. Dit sluit damprook en selfs wierookstokkies in. Rook word slegs buite toegelaat.
Enige uitstaande bedrae kan via kontant of EFT betaal word omdat daar nie kaartgeriewe is nie.
Koffie, tee, suiker en 5 liter-water word met aankoms voorsien.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R1 350
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Addo- en Little Addo-suites kan saam bespreek word as 'n gesinseenheid. Die hoofeenheid (Addo) het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede eenheid (Little Addo) het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort (Laat asb. vooraf weet of 2 enkelbeddens nodig is). Die hoofeenheid beskik oor 'n oopplan-kombuisie met 'n gasstoof, mikrogolf, ketel, yskas en broodrooster, asook 'n eetarea. Elke eenheid het 'n slim-TV met internettoegang en 'n Chromecast-toestel wat aan gaste se slimfone gekoppel kan word om Netflix, YouTube, Disney+ of DStv Now te stroom. Die kamer lei na 'n gemeenskaplike oop terras met tafels, stoele en braaigeriewe. Gratis WiFi is in al die kamers beskikbaar. Neem kennis dat rook in alle kamers verbode is en dat geen troeteldiere toegelaat word nie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode in al die eenhede. Dit sluit damprook en selfs wierookstokkies in. Rook word slegs buite toegelaat.
Enige uitstaande bedrae kan via kontant of EFT betaal word omdat daar nie kaartgeriewe is nie.
Koffie, tee, suiker en 5 liter-water word met aankoms voorsien.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Admiralty-weg 29, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb49754a1d056f809fd286a9a6f1161d6b5eb0347654ea919b97a7e6d6377729a485e973b7376099197bb50fb7f860921ed5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 105 5 1 5 29 Admiralty Way Summerstrand 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.994753907454 25.670864582062
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem