Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alamapstieks

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Winteraanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R650 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste kan nie in- of uitklok op Kersdag of Nuwejaarsdag nie.
Die sleutels moet by Paternoster Rentals se kantoor afgehaal word.
Die balans moet 3 dae voor of op die inklokdatum ten volle betaal wees, die sleutels sal onder geen omstandighede oorhandig word tensy die volle paaiement nie betaal is nie.
Die aantal gaste wat op die bespreking gespesifiseer is, mag nooit oorskry word nie.
Geen harde musiek word ná 22:00 toegelaat nie.
Geen partytjies mag op die perseel gehou word nie en die bestuur behou die reg voor om gaste die perseel te belet sou dié reëls verontagsaam word.
Let asb. daarop dat ons nie goedkeuring het om kredietkaartbetalings namens gaste te maak nie. Ons aanvaar slegs EFT/fondsoorplasings.
Daar is 'n nie-terugbetaalbare troeteldierfooi van R250 vir tot 2 honde per huis. Nie meer as 2 honde op 'n slag nie.
Let daarop dat kontant nie vir die volgende aanvaar sal word nie:
- Breekskadedeposito
- Troeteldierfooi
- Balansbetalings
- Terugbetalings

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 000
R2 000 R1 333
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 333
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 333
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoonerklipstraat 5, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZhNGFjMDRiLTMzMzgtNDg3OS05NzdlLTgxNTNjMTdmNWM3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 333 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 5 Schoonerklip Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.80535 17.898408333333
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem