Ahoy Cottage 4
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 24 Mei 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Augustine-weg 60, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
-
Vanaf
R820R738 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ahoy Cottage 4 is in die sonderlinge vissersdorpie, Paternoster, aan die Weskus geleë. Dis op 'n groot, stil eiendom saam met 4 ander huise in die middedorp, naby restaurante, winkels en galerye.
Dié oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en daar is nie plek vir kinders nie. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort. Die selfsorgkombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, tweeplaatstoof, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en 'n dubbelrusbank. Daar is gehalte-WiFi beskikbaar. Daar is nie 'n TV nie.
Die patio het 'n ingeboude braai en die kothuis het tuin-uitsigte.
Die ou opgaardam is omskep in 'n gemeenskaplike swembad vir privaat gebruik deur gaste wat in die 5 huise op die perseel bly. Let asb. dat die swembad nie omhein is nie en ook nie 'n veiligheidsnet het nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Portugees
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Camilla Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 292
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- St Augustine-weg 60, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Ahoy Cottage 4 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Augustine-weg 60, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18