Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afrique Karoo Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jasper Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Maande gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Afrique Karoo Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elsabè H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabè H
Saam met eggenoot / lewensmaat

100% goeie diens!

Ons het by baie B&B's en gastehuise gaan oorslaap, maar vi Afrique Karoo Lodge gee ons 10/10! Alles daar was onbeskryflik mooi, skoon en hulpsaam. Die tannie se ontbyt was van die hoogste gehalte! Ons sal sonder twyfel weer daar gaan oornag as ons weer daar rond is️.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fred K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en gerieflik.

Gerieflik, netjiese en goed toegeruste eenheid vir oornagverblyf. Akkommodeer al ons spesiale behoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Karoo Lodge se terugvoer

Fred, dit was so aangenaam om julle te ontmoet. Dankie dat julle ons oornagverblyf goed gevind het. Dit is vir ons 'n riem onder die hart! Mooiste wense vir 2024.

Afrique Karoo Lodge
Carla S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carla S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geskik vir 'n nag se verblyf. Skoon en netjies. Vriendelike ontvangs.

Vriendelike gasvrou. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Karoo Lodge se terugvoer

Carla, waardeer so baie vir jou vriendelike terugvoer. Dit was vir ons heerlik om jul op jul deurrit deur Carnarvon hier te ontvang vir die nag. Mag jul 'n geseënde 2024 beleef! Vriendelike groete uit die Karoo!

Afrique Karoo Lodge
Annelie F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie F

Het sommer tuis gevoel na die vriendelike verwelkoming.

Aankoms was so verwelkomend. Aangename gasvrou en die plekkie was net reg vir 'n lang reis se oornagverblyf. Baie netjies met al die nodige goed. Lugverkoeling en TV was reeds aan. Uitstekende en vriendelike diens. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corleen V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great - voel baie tuis!

Baie lekker dankie. Goed toegerus en netjies! Kan definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Karoo Lodge se terugvoer

Corleen, baie dankie vir jou terugvoer wat so positief is! Ek gaan al my dierbare gaste so mis! Ek verkoop en die nuwe eienaars neem 1 Maart 2024 oor. Ek bid en vertrou dat die diens net so aangenaam vir julle sal wees. Mooiste 2024 vir julle.

Afrique Karoo Lodge
Dewald F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, rustig en tevrede.

Baie oulike oornag plekkie. Marie was baie vriendelik en behulpsaam. Alles wat mens nodig het vir 'n gerieflike oornag. WiFi, aircon, TV en veilige parkering. Sal weer daar bespreek indien ek deur Carnarvon reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Karoo Lodge se terugvoer

Dewald, dit was so lekker om sulke vriendelike gaste hier te ontvang! Mag julle 'n pragtige 2024 ervaar. Ek tree 1 Maart 2024 af en gaan al my gaste net sò baie mis! Hoop ook vir jul ondersteuning aan die gastehuis verder. Mooiste groete uit die Karoo. Marie

Afrique Karoo Lodge
Igna D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna D
Gesin met tieners

Heerlike rusplek!

N klein oase in die Karoo. Die gasvrou het seker gemaak die lugverkoeling is aan voordat ons in die snikhete opdaag sodat ons baie gemaklik kon kuier. Alles skoon netjies en op sy plek. Doodstil area. Baie vriendelike gasvrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Karoo Lodge se terugvoer

Igna! Ag, hoe heerlike warm gevoel (al is die Karoo nou woeswarm) om nou jou terugvoer te lees. Ek is net so opgewonde oor al my gaste wat dit net so 'n plesier maak om jul te ontvang! Mag jul die mooiste 2024 beleef. Warm liefde hier uit Carnarvon!

Afrique Karoo Lodge
Gerda V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Gesin met klein kinders

Gerieflik, skoon.

Ons het lekker gebly, skoon en netjies, vriendelike diens, baie hulpvaardige eienares. Daar was 'n oulike hond wat kom kennis maak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Karoo Lodge se terugvoer

Gerda, hoe lekker glimlag ek oor die vriendelike hond van die bure (weet nie wie s'n nie). Baie dankie dat jy ons positief bedank vir jul verblyf. Dit was erg warm! Jul was so dierbaar en jul kinders net so pragtig! Mag 'n geseënde 2024 jul almal inwag en toelag. Vriendelike Karoogroete, Marie.

Afrique Karoo Lodge
Jonathan M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Marie is an amazing hostess, a very friendly, professional and helpful lady. It was a very pleasant stopover. The premises were very clean, well maintained, kitted and decorated, and with air conditioning, in a quiet part of town, just what was needed after a long day on the road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Karoo Lodge se terugvoer

Jonathan, so grateful for this kind and pleasant review! More than any guesthouse owner would have wished for. I hope you really have a wonderful holiday and we wish you and your family a very prosperous 2024. Karoo greetings, Marie.

Afrique Karoo Lodge
Christo B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevrede met wat ons gekry het.

Alles baie skoon en netjies, kombuis goed toegerus met alles wat nodig is ook tydens beurtkrag. Marie het ons baie vriendelik ontvang en tuis en welkom laat voel, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Karoo Lodge se terugvoer

Christo, baie dankie dat jy moeite gedoen het om positiewe terugvoer te gee! Dit was vir my so lekker om julle te ontmoet en jul hier te kon ontvang vir oorslaap by Afrique!!! Hoop jul het 'n heerlike vakansie verder!!!

Afrique Karoo Lodge
Hendrik V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V
Saam met vriende

Die kommunikasie van Marie was puik en alles was perfek.

Alles het aan die verwagtinge voldoen na 'n lang reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Karoo Lodge se terugvoer

Hennie, hoe heerlik is dit nie om so 'n pragtige terugvoer van jou gaste te ontvang nie. Dankie dat julle alles volgens julle behoeftes gevind het. Ons bly mos nie by die lodges nie, daarom is dit vir ons nog veel lekkerder om te weet dat jul dit in orde gevind het. Julle maak ons harte bly as gastehuiseienaar en personeel. Ons vertrou dat julle ook 'n wonderlike blommetoer verder geniet het. Hope vriendelike Karoogroete.

Afrique Karoo Lodge
Theresa S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa S
Gesin met klein kinders

Baie warm verwelkoming en veilige verblyf.

Die verblyf het als gehad wat nodig was, netjies en skoon, die voertuig was veilig agter geslote hekke gewees, baie lekker oornagstop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Karoo Lodge se terugvoer

Theresa, hoe hartsverblydend om vandag hierdie pragtige boodskap op die rekenaar te ontvang. Soveel te meer dat jy moeite gedoen het om jou plasing hier te doen. Ai, om sulke dierbare, vriendelike mense te ontvang, is mos net vir elke gastehuiseienaar net een groot plesier en dan vertrou ons dat ons weer sal sien as jul hier oor Carnarvon ry.
Seënwense. Marie Jacobs (Eienares)

Afrique Karoo Lodge
Anel G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel G
Enkelreisiger

Baie goed ontvang en alles is baie netjies.

Baie lekker geslaap, warm en snoesig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Karoo Lodge se terugvoer

Anel, baie baie dankie vir jou moeite om vir ons 'n resensie te plaas. Dit is so dierbaar, juis nadat ons hierdie pragtige mense kon ontvang. Dit was een lekker groot gesels en ek was net so ongelooflik dankbaar dat die kragonderbreking toe net mooi verby was toe dit inboektyd was en daar tyd was vir TV kyk, elektriese komberse en warm lugversorging aanskakel en heerlik te kon bad. Hopelik kan ons weer gesels vorentoe. Vriendelike Carnarvon groete uit die Karoo. Marie Jacobs (Eienares)

Afrique Karoo Lodge
Christine D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly!

Wonderlike gasvrou. Skoon en netjiese plekkie. Ons kon lekker braai. Daar was alle geriewe wat nodig was. Sal weer hier bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Karoo Lodge se terugvoer

Christine, ag watter heerlike verrassing was dit nou nie. Baie dankie vir jou bemoedigende woorde. Afrique, dink ek, se dak lig sommer so bietjie. Hoop jul vakansie was heerlik so met die wye draai en kuiers deur die Karoo.
Vriendelike Karoogroete.
Marie

Afrique Karoo Lodge
Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: East-straat 5, Carnarvon, Noord-Kaap, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbff0e3f384eb8f717fc773ee1af02dc2f026f8c8fa8951c3f6095f23c4ab94f76b4c2475302778763f970e5f2871d85e680c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 5 East Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.973965648512 22.132412612269
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem