- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Driekuilshoogte, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
African Game Lodge is in die Langeberge, 2 en 'n half uur vanaf Kaapstad of 45 minute vanaf Montagu indien jy 'n skilderagtige rit verkies. Die 4500 hektaar-reservaat is 'n veilige hawe vir wilde diere.
Verblyf is beskikbaar in 5 tweeslaapkamer-chalets wat elk slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders bied. Daar is ook 2 eenslaapkamer-chalets wat geskik is vir paartjies en 2 luukse tente. Elke chalet het 'n aparte sitkamer met 'n kaggel, 'n kombuis, 'n badkamer met 'n bad en/of stort en 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Die luukse tente is vir gaste wat op soek is na iets meer romanties en privaat. Dit beskik oor 'n eet- en leefarea, 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n bomabraai-area buite.
Gemeenskaplike geriewe sluit 'n gelisensieerde kroeg, swembad en gemeenskaplike sitkamer in. Die perseel maak gebruik van sonkrag en verseker gaste 'n egte natuurwegbreek sonder dat die omgewing daarvoor hoef in te boet.
African Game Lodge bied 'n tuiste aan verskeie dierspesies. Aktiwiteite sluit staproetes, voetslaanpaaie, dagstaproetes, bergfietsry, voëlkyk, wildritte, mini-gholf en sterrekyk in. Gaste moet asb. hul eie bergfietse saambring.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Jacuzzi
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Monwabisi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Jaar gelys 12
Ligging
- Driekuilshoogte, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink African Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Driekuilshoogte, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom