Beskrywing
Hierdie eenhede is lekker ruim. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Elke chalet het 'n sitkamer met 'n kaggel en 'n kombuis met 'n vierplaatgasstoof, yskas, vrieskas, breekware en eetgerei. Die badkamer het 'n bad, stort en handdoeke. Elke chalet het 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Al die toerusting werk met 12 volt sonkrag.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Maaltyd-opsies moet vooraf, direk met die lodge, gereël word.
Sommige aktiwiteite soos die oggendrit na die Boesman-tekenings en die natuur- en wildrit in die namiddag kos ekstra.
Daar is nie selfoonontvangs nie, maar daar is wel gratis WiFi in die lodge. Daar is slegs 12 volt-sonkrag beskikbaar by die chalets en tente. Dit is nie voldoende vir toebehore wat 'n element het nie (soos 'n mikrogolf, haardroër en 'n elektriese kombers) of vir herlaaibare, elektroniese toebehore nie. 'n Spesiale haardroër is beskikbaar by ontvangs en dit kan by die lodge gebruik word. Gaste se toestelle kan ook by die ontspanningsarea in die lodge herlaai word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is ruim en ideaal vir 'n paartjie. Dit word dikwels as wittebroodsuite gebruik en beskik oor 'n romantiese dubbelbed met linne. Die chalet het 'n gesellige sitkamer met 'n kaggel, eetarea, en kombuis met 'n vierplaatgasstoof, yskas en vrieskas. Die badkamer het 'n stort, bad en handdoeke. Die onderdakstoep het braaigeriewe en bied 'n uitsig op die berg. Al die toerusting werk met 12 volt sonkrag.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Maaltyd-opsies moet vooraf, direk met die lodge, gereël word.
Sommige aktiwiteite soos die oggendrit na die Boesman-tekenings en die natuur- en wildrit in die namiddag kos ekstra.
Daar is nie selfoonontvangs nie, maar daar is wel gratis WiFi in die lodge. Daar is slegs 12 volt-sonkrag beskikbaar by die chalets en tente. Dit is nie voldoende vir toebehore wat 'n element het nie (soos 'n mikrogolf, haardroër en 'n elektriese kombers) of vir herlaaibare, elektroniese toebehore nie. 'n Spesiale haardroër is beskikbaar by ontvangs en dit kan by die lodge gebruik word. Gaste se toestelle kan ook by die ontspanningsarea in die lodge herlaai word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie romantiese tent het 'n koningingrootte-bed met perkallinne, gemaklike meubels en sonkragbeligting. Daar is 'n badkamer vas aan die tente met 'n toilet en bad. Handdoeke en eko-vriendelike geriewe word voorsien. Die tent is met die basiese geriewe soos 'n yskas, gasstoof en oond toegerus. Die stoep het houtmeubels waarop gaste kan ontspan en die omgewing bewonder. Daar is ook 'n privaat boma. Wanneer gaste hierdie eenheid bespreek, moet hulle asb. spesifiseer of dit vir 'n spesiale geleentheid is.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Maaltyd-opsies moet vooraf, direk met die lodge, gereël word.
Sommige aktiwiteite soos die oggendrit na die Boesman-tekenings en die natuur- en wildrit in die namiddag kos ekstra.
Daar is nie selfoonontvangs nie, maar daar is wel gratis WiFi in die lodge. Daar is slegs 12 volt-sonkrag beskikbaar by die chalets en tente. Dit is nie voldoende vir toebehore wat 'n element het nie (soos 'n mikrogolf, haardroër en 'n elektriese kombers) of vir herlaaibare, elektroniese toebehore nie. 'n Spesiale haardroër is beskikbaar by ontvangs en dit kan by die lodge gebruik word. Gaste se toestelle kan ook by die ontspanningsarea in die lodge herlaai word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Driekuilshoogte, Montagu, 6720, Wes-Kaap