- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 30 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Addo Dung Beetle Gasteplaas, Zuurberg-weg, Addo, 6105, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Addo Dung Beetle Guest Farm is op 'n sitrusplaas in die hartjie van die Sondagsriviervallei geleë en spog met 'n uitsig op die Zuurberge. Verblyf by dié gasteplaas is deur miskruiers geïnspireer. Die rustige ligging maak dit ideaal vir paartjies, ouers wat op soek is na 'n rustige wegbreek, wittebroodpaartjies en klein groepe. Hiér is dit warm in die somer en matig in die winter, met reën wat in die somer val, terwyl dit droog is in die winter.
Verblyf is beskikbaar in Luukse Chalets, Rustieke Selfsorg Boshouthuise en Dung Beetle-suites. Elke rustieke boshouthuisie het sy eie buitetoilet en -stort. Die Dung Beetle-suites is tussen die bosveld en plantegroei geleë en het nie 'n uitsig nie. Die houthuisies en suites is nie vir gaste wat sukkel om te loop geskik nie, aangesien dit 'n entjie se stap van die hooflodge en parkeerarea af is.
Gaste kan ná 'n warm dag in die rotspoel afkoel met 'n uitsig oor die Addo-vallei ontspan.
Addo Dung Beetle Guest Farm het die ideale ligging net 6 km van Addo Olifantpark se hoofhek af.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jeani Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Addo Dung Beetle Gasteplaas, Zuurberg-weg, Addo, 6105, Oos-Kaap
- Gaste dink Addo Dung Beetle Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Addo-olifantpark Oos-Kaap
- Kapasiteit: 30 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Addo Dung Beetle Gasteplaas, Zuurberg-weg, Addo, 6105, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom