Aardts Cabins
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Abraham Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Cobus G - Mrt 2024
Algehele gradering
Karoo magic.
Aardts Cabins se terugvoer
Thank you Cobus
We are so glad you and Ilze could enjoy the 'magic' of the Klein Karoo.
Vanessa D - Mrt 2024
Algehele gradering
Iets om self te beleef- uit die boeke! Stil, skoon, uniek, asemrowend mooi woning.
Lees meerAardts Cabins se terugvoer
Baie dankie Vanessa. Ons waardeer jou resensie geweldig baie. Ons verwelkom julle enigetyd terug vir 'n volgende besoek.
Neil H - Feb 2024
Algehele gradering
Private & tranquil getaway in the Karoo, luxe and rustic at the same time!
Lees meerAardts Cabins se terugvoer
Thanks Neil for your review. It gives us great joy when guests appreciate the work we've put in.
Clarissa H - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Lees meerAardts Cabins se terugvoer
Dankie, Clarissa, vir jou pragtige resensie. Dit is vir ons so lekker om te hoor gaste waardeer die argitektuur van die 'cabin'.
Lelanie R - Jan 2024
Algehele gradering
Puik!
Cheryldene E - Jan 2024
Algehele gradering
Uitsien plekkie om te slaap - maar teleurgesteld.
Lees meerCharne V - Des 2023
Algehele gradering
'n Ervaring om te onthou!
Izelle F - Des 2023
Algehele gradering
Wonderlike verblyf met unieke boustyle en asemrowende views! Perfect getaway!
Lees meerLars J - Nov 2023
Algehele gradering
A very special place.
Eugene M - Okt 2023
Algehele gradering
Different, interesting and quiet.
Lees meerLudewick D - Sep 2023
Algehele gradering
Private.
Aardts Cabins se terugvoer
Thanks for your kind words Ludewick. I am glad you enjoyed it! We just installed Wi-Fi last week.
Alida C - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige ligging.
Aardts Cabins se terugvoer
Baie dankie Lida.
Ek is bly julle kon dit geniet.
Nicole H - Aug 2023
Algehele gradering
A nature retreat.
Lees meerErich A - Aug 2023
Algehele gradering
Wegkomplek met basiese geriewe vir lekker ontspan.
Michelle T - Jul 2023
Algehele gradering
Bo verwagting!
Viktor P - Jul 2023
Algehele gradering
Lost in beautiful SA.
Hesti V - Jul 2023
Algehele gradering
Die mees ongelooflike ervaring!
Aardts Cabins se terugvoer
HI Estie
Baie dankie vir die pragtige boodskap. Ons is bly julle het dit so geniet.
Sulke boodskappe inspireer ons om meer kreatief te dink.
Vriendelike groete
Die Aaardts span.
Martin C - Jul 2023
Algehele gradering
Peaceful, remote getaway. Will definitely be back.
Lauren N - Jul 2023
Algehele gradering
What fun!
Marianne B - Jun 2023
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde.
Lees meerAardts Cabins se terugvoer
Hello Marianne
Dit is so lekker om te hoor iemand kan dit so kan geniet. Baie van die vreugdes van die lewe bly net n keuse en dit lyk my julle maak daardie besluit. Baie dankie vir n pragtige resensie.
John C - Jun 2023
Algehele gradering
Very very cold in winter, struggled to light any fires as wood was wet and only given a very small packet of fire lighters.
Johannes B - Mei 2023
Algehele gradering
Absoluut 'n moet.
Inge G - Apr 2023
Algehele gradering
'n Stukkie paradys.
Derick G - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend en ongelooflik.
Petrus D - Mrt 2023
Algehele gradering
Op 'n ander planeet!
Riaan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie ligging. Waarde vir geld.
Hein K - Feb 2023
Algehele gradering
Rus vir die siel!
Ronel L - Jan 2023
Algehele gradering
Absoluut 'n belewenis.
Harry W - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker rustig. Abrie baie behulpsaam.
Moselantja D - Jan 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Carrie D - Nov 2022
Algehele gradering
The place to be if you want to recharge your soul.
Irene M - Okt 2022
Algehele gradering
Amazing verby.
Aardts Cabins se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning. Ek is so bly julle het dit geniet.
Andre E - Okt 2022
Algehele gradering
Baie mooi omgewing, baie lekker swembad en interresante huis.
Lionel B - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik en ontspanne.
Janette D - Sep 2022
Algehele gradering
Rus in die natuur.
Tamara T - Aug 2022
Algehele gradering
Die beste wegbreek ooit!
Aardts Cabins se terugvoer
Baie dankie Tamara.
Dit was vir ons heerlik om julle daar te hê.
Dankie dat julle alles ook mooi skoon gelos het.
Dit verskaf ons baie vreugde as iemand die natuurskoon ook kan geniet.
Dankie vir julle ondersteuning.
Abrie
Brenda B - Aug 2022
Algehele gradering
Quiet with only field noises.
Jacob Philip D - Jul 2022
Algehele gradering
Wegbreekplek met groot moontlikhede!
Aardts Cabins se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Jacob. Dit help ons om die ervaring te verbeter.
Ons werk tans aan die pad.
Dit sal ons baie help om te weet watter kombuis geriewe julle meer wil hê as wat daar is sodat ons kan aanvul.
Die badkamer is bo oop, om die ervaring so naby moonlik aan die natuur te maak maar steeds privaatheid te gee.
Dankie, Abrie.
Conrie C - Jul 2022
Algehele gradering
Dit is ongelooflik mooi, goeie waarde vir geld en beslis die beste mense.
Jacques S - Jul 2022
Algehele gradering
Ongelooflike plek met alles wat jy benodig.
Aardts Cabins se terugvoer
Hi Jacques, baie dankie vir die mooi woorde.
Ons is baie bly julle kon dit so geniet. Dit is ook maar 'n keuse.
Dankie vir julle ondersteuning.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aardts Cabins, Klein-Karoo, De Rust, 6650, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom