Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aardts Cabins

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Daar is 'n 6 km-lange grondpad wat na die verblyf lei en dit neem sowat 20 minute met 'n klein voertuig. Dit is vir alle voertuie geskik, maar word nie vir sportmotors met 'n lae grondvryhoogte aanbeveel nie.
Gaste kry 1 klein krat hout gratis. Ekstra hout is teen 'n ekstra koste per krat beskikbaar, maar gaste kan ook hulle eie hout saambring.
'n Maksimum van 2 troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aardts Cabins, Klein-Karoo, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38c10d3d9d064db5412b5aee1e417773774a797927cb2bf16ad32c1d1b86019fd011992d736e7f9cc8f1a0dc4f33d7c41344?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 41 5 1 5 Aardts Cabins Klein Karoo 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.545088661764 22.490047209988
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem