- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Janet-weg 44, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R860 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Aandbloem is 'n gastehuis in Centurion naby verskeie hoofroetes en sakesentrums in Centurion. Pretoria se middestad is 12,5 km ver en Midrand net 20 km ver. OR Tambo-, Grand Central- en Lanseria Lughawe is ongeveer 40 km. Die gastehuis is ook naby die Royal Elephant Hotel, Zwartkop Receway, Laudium, Zwartkop se buiteklub, die lugmagbasis, Unitas Hospitaal, die Voortrekkemonument en die Heartfelt Arena.
Gehalteverblyf is beskikbaar in 10 luukse enkel-, dubbel of gesinslaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Daar is 'n konferensielokaal vir klein sakegroepe. Daar is 'n pooltafel in die ontspanningsarea. Tariewe sluit 'n volledige ontbyt wat in die eetkamer bedien word in. Middag- en aandete kan vooraf gereël word. WiFi is ook beskikbaar.
Aandbloem Gastehuis is 'n Eldorainge, 'n stil buurt in Pretoria en bied privaatheid en persoonlike diens om 'n onvergeetlike verblyf te verseker.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Janet-weg 44, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Aandbloem Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Eldoraigne Centurion Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Janet-weg 44, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom